Graaff-Reinet
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Graaff-Reinet
Skietdag op Aberdeen
28 November 2009
Meer inligting sodra ek dit het
28 November 2009
Meer inligting sodra ek dit het
Last edited by Beyers on Wed Nov 04, 2009 11:48 am, edited 1 time in total.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Graaff-Reinet
.22 tabel
Blou wildebees (Bosveld tabel)
Potskiet
Moontlikheid van die bekwame en toegewyde jagter skiettoets
14:00 Vergader en braai in die Aberdeen klub
Kontak Tienie Appel om braaipakke te reel
0829791354
Last edited by Beyers on Sun Nov 29, 2009 2:46 pm, edited 1 time in total.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Graaff-Reinet
'n Reuse sukses

Voorlopige datums vir 2010
Jaarprogram
9 Januarie 2010 Toegewyde jagter opleiding
23 Januarie 2010 Klubdag en vergadering
13 Februarie 2010 Klubdag en vergadering (Gekanseleer)
13 Maart 2010 Klubdag en vergadering (Geborgede skietdag)
24 April 2010 TAKSTIGTING TE GRAAFF-REINET 08:00 BY HVS
22 Mei 2010 Klubdag en vergadering
21 Augustus 2010 Spanskiet
11 September 2010 Klubdag en vergadering
18 September 2010 Presidentsskiet
23 Oktober 2010 Klubdag en vergadering
13 of 27 November 2010 Klubdag en vergadering

Last edited by Beyers on Wed May 05, 2010 7:06 pm, edited 1 time in total.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Graaff-Reinet
More manne en maninne
Volgende skiet dag vir Aberdeen l? voor die deur:
23 Januarie 2010 Koste R50 vir skiet
Daar sal enkele skuts wees wat hul bekwame jagter en toegewyde jagter toets sal skiet.
Die voorlopige plan vir die dag is:
Vlakte tabel
.22 tabel
Potskiet
Na die skiet kom ons by Aberdeen klub byeen vir 'n vergadering en braai. Bring tog vir ma en die kinder saam, gee almal 'n kans om te skiet.
Begin met skiettoets om 7:30 die .22 tabel begin ongeveer 8:30
Kontak Tienie Appel om braaipakke te bespreek.

Last edited by Beyers on Tue Jan 12, 2010 8:26 am, edited 1 time in total.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Graaff-Reinet
'n Paar datums het verander en 'n paar het bygekom:
13 Februarie 2010 Klubdag en vergadering
13 Maart 2010 Klubdag en vergadering (registrasie datum vir toegewyde jagter kursus)(geborgde skietdag)
27 Maart 2010 Toegewydejagter opleiding + Skietgeleentheid Kareedouw
24 April 2010 TAKSTIGTING TE GRT BY HVS
22 Mei 2010 Klubskietdag en vergadering
21 Augustus 2010 Spanskiet
11 September 2010 Klubdag en vergadering
18 September 2010 Presidentsskiet
25 September 2010 Oos-Kaap ope kampioenskappe vir SA jaggeweerskiet vereeniging
23 Oktober 2010 Klubdag en vergadering
13 of 27 November 2010 Klubdag en vergadering
Ons wag op SAJWV se UK om toestemming te gee om 'n eie tak nl: Camdebootak te stig.

Dertig skuts het die hitte van Saterdag 23 Januarie aangedurf op die vlaktes by Aberdeen. Die vlakte tabel, wat oor 300 m en 200 m geskiet word, se uitslae: Okkie Matthee 160.1; DS Blom 110.1; C Cronje 90; P Bosch 80 en AJ van Rensburg 70. Die .22 tabel, wat oor 50 m en 25 m geskiet word, se uitslae: DS Blom 157.3; B Cronje 148.2; CW Oosthuizen 145.2; Milan Theron 124.4 en AJ van Rensburg 122.
Junior skuts het ook meegeding in die .22 tabel die uitslae: Milan Theron 124.4; Irene Cronje 110; Francois Bosch 104.1; Conrad Bosch 96 en F van Rensburg 35. Hierdie juniors ding ook mee tussen die seniors, sommige van hulle skiet beter as hul pa?s. ?n Kommentaar wat gehoor is: ? Van vandag af bring die kinders ons om te skiet?.
Die potskiet is geskiet oor 50 m met .22?s. Daar was 5 ?skakelaar? teikens wat eers geskiet moes word voordat daar op ?n meerkatteiken telling geskiet kon word . Francois Theron (sr) 21.2; Jannie Lategan 19; DS Blom 18; Okkie Matthe en Hennie Thiart 16; Coenraad Bosch 13 en Milan Theron 11.1 was die uitslae.
Die wenners van die potskiet het goedgunstiglik hul wengeld aan die SAJWV se regshulpfonds geskenk. Die mikpunt vir die Camdeboo sateliettak se bydrae tot die regshulpfonds is R10000.00 tot op datum is R8045 ge?n.

13 Maart
Aberdeen
Geborgede skietdag
Aberdeen
Geborgede skietdag
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Graaff-Reinet
13 Maart 2010
Aberdeen
Vlakte tabel
.22 Tabel
Potskiet (spanskiet .22lr en senterslag)

Last edited by Beyers on Thu Mar 11, 2010 10:46 am, edited 1 time in total.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Graaff-Reinet
TOR Konstruksie skietdag
?n Suksesvolle skietdag is Saterdag geborg deur TOR Konstruksie. 33 skuts het deelgeneem ond van die lekerste skiet omstandighede. Die wind was sterk, maar het meeste van die tyd oos gewaai en reguit na die skuts gewaai. Die bewolkte omstandighede het dit koel op die skietbaan gehou. Twee wedstryde is geskietnl vlakte tabel en die potskiet. Die dames wenner van die vlakte tabel was Carol Cronje met 80 punte. Die mansafdeling is deur Andre van der Heever van TOR konstruksie, wat vir ons ?n skietles gegee het, met 200 punte. Tweede plek is gedeel deur Albert van der Merwe en Okkie Matthee met 160 punte. Derde plek is ingeneem deur Beyers Cronje met 130.3 punte. Vierde was Niel Blom met 120 punte.
Die potskiet was ?n span wedstryd. 2 spanlede moes onderskeidlik met ?n .22 en ?n senterslag geweer skiet. Die .22 skut moes op 50m drie valplaatjies, ?n staal hoender en ?n balon skiet voordat die tweede skut op die jakkalsteiken op 150m kon skiet. Eerste plek was Niel Blom en Nicolene van Rensburg, Tweede is gedeel deur Niel Blom en Doeksie van Rensburg ; Okkie Matthee en Johan Dorfling. Derde wasBeyers en Irene Cronje. Vierde plek is deur drie spanne gedeel: Mark Hunter en Albert van der Merwe; Dirk van Schalkwyk en Koos Lategan; Okkie Matthee en Andre van der Heever. Al die pryswenners het goedgunstiglik hul gelde aan die SAJWV se regshulpfonds geskenk.
Met vorige skiet geleenthede is daar onderneem om R10000 te in vir die regshulp fonds. Met ?n verbete bydrae gedurende die vergadering is daar R2100 gein wat ons beoogde bedrag met R300 oorskry. Baie dankie aan al die bydraers. Die geld sal met ons takstigting op 24 April 2010 aan die SAJWV se regshulpfonds oorbetaal word.
?n Besondere woord van dank word aan TOR Konstruksie uitgespreek wat die dag geborg het met pryse en spyse.
BELANGRIKE DATUM 24 APRIL 2010 WORD DIE SAJWV CAMDEBOO TAK GESTIG.

ONTHOU DIE TAKSTIGTING OP 24 APRIL OM 08:00 BY HO?R VOLKSKOOL
- Tiny
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Wed Dec 23, 2009 10:37 pm
Re: Graaff-Reinet
Oom Beyers..
Ek is lid van die Suid-Kaap jagters en hulle gee baie aandag aan die junior skuts.. Ek sien 22 Mei is daar 'n Junior skiet, wat behels dit presies en waar word dit gehou? Ons bly in die Rietbron distrik so as nie-lede mag deel neem kan ons dalk die kans vat om bietjie te kom in loer by oom-hulle.
Groete
Tiny
Ek is lid van die Suid-Kaap jagters en hulle gee baie aandag aan die junior skuts.. Ek sien 22 Mei is daar 'n Junior skiet, wat behels dit presies en waar word dit gehou? Ons bly in die Rietbron distrik so as nie-lede mag deel neem kan ons dalk die kans vat om bietjie te kom in loer by oom-hulle.
Groete
Tiny
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Graaff-Reinet
Tiny
Jy sal sien die en aktiwiteite verander omtrent soos die weer. Die 22 Mei se skietdag is nou 'n gewone klubdag. Die kinders in ons distrik speel sport in Queenstown so die skietdag vir juniors en die ANSA skietdag is uitgeskuif na September.

22 Mei Aberdeen
Die manne wat nog moet, of wil kom skiet jou geweer in vir die jagseisoen. Ons sal ook 'n bietjie opleiding gee oor skiet tegniek.