Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom, JHH.  Geniet dit.
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pitbull »

Welkom JHH

Geniet die Forum,

Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
User avatar
Wildjagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 264
Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wildjagter »

Goeie More aan almal!

Nuweling op die forum hier.....! Het al baie rondgeloer hier en al BAIE wyser geraak.....hoop en glo ek gaan nog baie leer en miskien ook kennis bydrae tot die forum!

Dankie sover vir alles en God Geseende jaar vir almal!

Groete

Cobus
.375 H&H Mag Bohler
.30-06 Spr Musgrave Santa Barbara
.25-06 Rem Ruger M77 MKii VT
.243 Win Savage 12 VLP DBM
.22lr Sako P54
12Br Beretta SxS
12Br Miroku O/U
9mm CZ P07
Bowtech Destroyer 350
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by johnny »

Wekom Bosbok en Wiljagter en al die ander wat ek gemis het , julle sal dit hier geniet.

groetnis

Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno,  .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom, Cobus.  Jy gaan dit geniet!
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by visstok »

Welkom aan al die nuwe manne, hoop julle geniet dit hier saam ons!

Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jacquesb »

Baie Welkom aan die nuwe manne, Bosbok, JHH en Wildjagter.
Geniet die forum en kuier lekker!

Vriendelike Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
philip
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Mon Jan 14, 2013 3:58 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by philip »

More almal
Het gister aangesluit en sien uit daar na om met jul te gesels en raad te kry
Ek is van Rustenburg. Ek jag baie graag met geweer, boog en ook haelgeweer.
Ek geniet dit ook om self te herlaai maar het nog baie om te leer.

Groete
Flip van Heerden
.22 Hornet Zastava, .22 Ruger single six, .223Rem Cz zkk601, .308 FFP Obendov, .308 Pasmaak Alpine aksie, 8mm-06 Pasmaak, 12br Baikal o/u, 9mm cz Po7 Duty.
User avatar
egenis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by egenis »

Welkom Flip - geniet die forum!
PSE DNA 70# en skerp knipmes.
http://www.stealthadventures.co.za
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom, Flip.  Jy gaan dit geniet.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Piet Pille »

Baie welkom aan die nuwe manne.
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Baie Welkom aan al die nuwe manne

Glo julle sal dit geniet hier saam met ons  ;)

Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
louis S
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Tue Jan 15, 2013 5:59 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by louis S »

Middag manne

Ek is Louis Strydom van Cradock, ek werk by GR Stropers, ek het by Izak H van forum gehoor en nou is ek hier !

Groete Louis
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Baie welkom, Louis.  Jy sal dit geniet.
User avatar
egenis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by egenis »

Welkom Louis! Geniet die forum!
PSE DNA 70# en skerp knipmes.
http://www.stealthadventures.co.za
Quinna
Full Member
Full Member
Posts: 166
Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Quinna »

Hello almal.

Ek wil ma net gou hello se, my naam is Quinten, ek het op julle forum afgekom opsoek na herlaai data vir my 270. Ek kan nie eers se ek is nuut in die herlaai game nie so min weet ek nog. Ek sien ek gan sommer baie gebruik maak van die maane se kennis op die forum en sal ook baie lekker chat, oor alles wat met jag en skiet te doen het. So bietjie van my. Ek jag al van die ouderdom 10 af, het baie geleer by my pa en my oupa van die veld en gewere. Ek het n musgrave 270 wat ek by my oupa gekry het, n .22 bruno (nou net kla met hom, oor geblou en sulke goed) 9mm beretta en dan n bowtech alligance.

Ma dit vir nou. Great forum
Quinna
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by ROBBIE1 »

Dis goed om te sien hoe nog manne aansluit by die beste forum waar ek nog n lid was, julle manne gaan dit geniet.

Baie welkom.
38 Rossi, Ruger 243 M77 Hawkeye, Mauser 7x64, Ruger 375 M77 Hawkeye, Kleilat 303 Mk4.
User avatar
Pieter.308
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Thu Jan 17, 2013 4:22 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pieter.308 »

Middag almal,

Wil net kom kennis maak en vir almal hallo sê.

Ek is Pieter vanaf Kempton Park en dis my eerste dag op die forum.
Die jag en skiet gogga het my so jaar terug gebyt. Ek besit 'n Remington 700 in .308 en herlaai ook so bietjie self.

Verder hoop ek om te kan saam praat, saam luister en saam kennis op bou.

Groete,
Remington 700 SPS .308
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by johnny »

Welkom al die nuwe manne,  Louis strydom , daar is nog baie manne van Cradock naby jou ,  Dawie d en Oosie is altwee ook daar


groetnis

Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno,  .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
Vissie
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Vissie »

Hi Jaracal Forum.

Ek lees graag almal se insette. Ek leer baie op hierdie forum. Ek is lief vir die buitelewe, sport en is veral mal oor gewere en jag.

Alle voorspoed vir die nuwe jaar.

Groete
Vissie
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Quinton, Pieter.308 en Vissie.  Baie welkom!
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pitbull »

Welkom aan al die nuwe lede, geniet dit,

Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
Kallie Roos
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Thu Jan 24, 2013 10:53 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Kallie Roos »

Hallo Manne,
My passie is Jag en Gewere. Oo ja en biltong maak en eet. Ek het in die Marico Bosveld groot geword geweer in die hand. Kon al skiet voordat ek behoorlik kon loop. Ek is al byna 'n toppie en ek herlaai al patrone van Matriek af. Baie manne jaag spoed, ek laai vir akuraatste lading. Vir my beteken spoed niks as jy dit nie akuraat kan gebruik nie. Ek is nie vol fiemies oor herlaai nie. Wat vir my belangrik is, is om die doppe te lees. Dit vertel jou 'n storie van die druk en so aan. Ook belangrik is konstante lading. Anders skiet jy dan hoog en nou-nou laag en jou koels vlieg rond soos vere. Jy kry nie goeie groeppeering nie en verloor vertroue van jou kettie in die veld.
Die manne wat die spoed jaag sal my seker wil stenig.
Laat ons maar hoor!
.22 LR Slazenger
243 Win Sako
308 Musgrave
8 x 57 Mauser
375 Howa Mod 1500
O/U Silverpigeon ii
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13656
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Geno »

Kallie,
Welkom hierso! Glo jy sal dit geniet saam met ons.

Vertel bietjie, hoe lees jy doppe?
Altyd lekker om iets nuuts te leer!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom, Kallie.
Onthou hier is baie ouens wat nie kan lees nie! :laugh: :laugh: :laugh:
Post Reply