Bedding

johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Bedding

Post by johan »

Komnou Meso,uit daarmee,vertel ons al jou sekrets,metodes,materiale ens.For the uninformed, ons praat nie nou van kooigoed nie! ;D
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Bedding

Post by JACQUES BOTHA »

i have no secrets......i rest my case your honor.....
Shoot straight and tell the truth!
johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Re: Bedding

Post by johan »

Die drie hooftipes bedding is:
1 Vry hangende loop
2 Vol gebed
3 Druk punte

Daar is nog spesialis tipe bedding,maar kom ons staan eers op die drie tipes.
Wat se die manne wat werk en waarom?
Nog belangriker waarvan moet jy wegbly?

johan
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Bedding

Post by JACQUES BOTHA »

JOHAN:
EK IS MAAR N MAN WAT STICK BY DIT WAT VIR MY WERK...
NET EEN MANIER WERK. FREE FLOATING BARREL...
MET NET DIE AKSIE GEPAK...
OF DIT NOU PILLAR BEDDING IS OF EEN VAN DIE BEPROEFDE METODES ..DIT IS NOU VANAF PARTLEY STEEL TOT BY DAAI WIT MATERIAAL WAT DIE TANDARTSE GEBRUIK...
HOE LANK ELKEEN HOU IS MAAR RELATIEF TOT HOE JY JOU GEWEER GEBRUIK ...
EK HET MY 25-06 SELF GEPAK MET PRATLEY STEEL.....EN HY HET VIR JARE GESKIET SONDER DAT EK N LIEK LINGS OF REGS OF OP OF AF MOES SKUIF....
AS EK NIE SY LOOP GLAD GESKIET HET NIE, SOU HY VANDAG NOG MENEER BETROUBAAT GEWEES HET.. NOU NA SY HARTOORPLANTING MET N ONGEMAKLIKE LANG LOOP WAT BAIE SWAAR IS EN TOETAAL ONPRAKTIES IS VIR JAG......SKIET HY LEKKER UIT N BAKKIE UIT OF OOR N BENCH.......
Shoot straight and tell the truth!
johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Re: Bedding

Post by johan »

Meso

Maar dan kan jy ons mos n paar pointers gee,asb man?


johan
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Re: Bedding

Post by johan »

Raychell en Lammie

Meso is raadop met my,kan een van julle manne ons iets van bedding vertel?

johan
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Bedding

Post by JACQUES BOTHA »

johan .
agriglass is die heel beste composite wat jy kan kry....
bed net die aksie .....dit is die heel beste bewys oor al die jare...
free floating barrels is die akkuraatste.
as jy aluminium bedding kan laat doen is jy in n klas van jou eie....
ek weet dat die tension op die skroewe ook reg moet wees... kry n klein tourge wrenchie en sorg dat jou skroewe van die aksie altyd dieselfdeponde styf is...
as jy wil weet van die bedding proses,,,,laat weet maar ...
Shoot straight and tell the truth!
johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Re: Bedding

Post by johan »

Meso
Dankie vir jou antwoord,wat jy se van die AGRAGLASS maak sin,dit is die maklikste materiaal om mee te werk maar als het n prys,al werk dit maklik is dit nie noodwendig die beste nie,daarom moet jy die aksieboude gereeld nagaan en hulle optrek,die rede daarvoor is omdat die AGRAGLASS nie glashard set soos sy naam se nie maar rubberagtig word en so bly.Jy sal ook oplet dat die aksieboude nooit werklik n doodstop het met die vasdraai nie,dit draai vas en nog vas soos die rubber meegee daarom die gemeet van ponde.

Ons wil graag iets he wat glashard set en so bly,die aksie boude moet binne n kwartdraai van los tot vas wees,sonder om ponde te meet(jy kan meet as jy so voel maar ek verseker jou dis onnodig)

Free floating is net die akuraatste met swaarlope omdat swaarlope so styf en riged is,dunner lope met drukpunte kan net so akuraat soos swaarlope wees,MAAR ons kom later by dit uit.

Meso verduidelik ons asb wat jy doen met die bedding proses.
Lyk my die ander se roere is nie gebed nie of hulle is te bang om saam te praat.
Meso kom ek en jy gesels maar die ander bang holes sal seker later inval ;D

johan
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Bedding

Post by JACQUES BOTHA »

WWAT GEBRUIK JY VIR BEDDING JOHAN..die aluminium blokke.......'
dis al wat nie rubberagtig kaN WORD NIE..
Shoot straight and tell the truth!
johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Re: Bedding

Post by johan »

Meso

Iets soos Defcon en epidermix word glas hard,as dit reg hanteer word.

Kom jong ek sal jou al daai doepa gee,vertel ons wat maak met die bedding proses?

johan
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
User avatar
Caller
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm

Re: Bedding

Post by Caller »

Hiers my stuiwer in die arm beurs.

Ek beaam Meso se bedding met Pratley, maar in my geval is dit dood gewone Pratley Putty. Meso ken die oud stryder wat my kleilat gepak het. Ek ondervind geen probleme met die Pratley nie. My geweerloop is ook " free-floating ", maar is maar aan die dunerige kant.

Kal. .Trippeltweevyftig.

caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Re: Bedding

Post by johan »

Meso + Caller
Pratlys is goedgenoeg,waarmee ek nie lekker is nie is dat dit n klei is,ek reken die jel tipe ding sal beter in al die plekke inkom sonder inspanning van die aksie.

Kom ons begin die bedding proses,waar begin ons?

johan
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Bedding

Post by JACQUES BOTHA »

johan>
heel eerste raakonslae van alles wat daarin is onder die aksie bedoel ek nou....
dan begin die boor proses. 2mm gaatjies oral waar jy kan inkom nie te ver uit mekaar nie...
dan die kinderklei in al die gaatjies van die aksie ,oral waar jy plek vind om dit in te druk ..
dan die spray and cook.....proses op die yster
dan insit in die aksie..
sorg dat alles presies  waterpas le...
skroewe vastrek......saggies en teer ......
laat droog
haal uit...
maak skoon
sit aan mekaar
hierda wierda siedar na n 3 dubbele vat omleining skiet daai roertjie weer op n knop.......

ek hoop so altans....lol
Shoot straight and tell the truth!
johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Re: Bedding

Post by johan »

Raynie
Kan jy ons asb help met die fynere punte v bedding,Meso is 100%korrek MAAR daar is n paar fyn punte.

vriendelikke groete

johan
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Re: Bedding

Post by johan »

Raynie

Deel asb daai geheime met ons,vertel ons asb in die fynste detail hoe julle n RSA aksie bed.


johan...QBE
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Bedding

Post by JACQUES BOTHA »

johan.
jy vra die heeltyd man moet nou nie skaam wees nie, deel jou bedding geheime met ons...
soos die masking tape om die loop , hoe jy die byteltjie gebruik en waar jy hout wegvat en waar nie..
het jy al n derde skroef  op daai RSA aksie probeer..
en het van julle al boe gepak en onder ?
ek is baie swak met detail  so moet nie soos ek wees nie, gee die detail ...
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Bedding

Post by JACQUES BOTHA »

PILLAR BEDDING:
http://www.sahuntingrifle.co.za/components/com_fireboard/uploaded/files/STRESS_FREE_BEDDING.pdf
LEKKER INTERRESANT EN NOU GAAN EK DIT PROBEER ...OMDAT EK LUS IS...
Shoot straight and tell the truth!
charles

Re: Bedding

Post by charles »

Johan
Ek skiet net RSA aksies ligte kaliebers kan jy die skroewe los waar hulle is Groter gewere agterste skroef voor snellebeul en voorste skroef 1/4" agter recoil lugg dan werk alle druk op plat oppervlakte
Charles
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Bedding

Post by Freek »

Jakes...genade dis die eerste keer wat ek die bedding set-up van nader beskou  8) Dit lyk na die regte manier vir my ook, dankie vir die info.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Bedding

Post by JACQUES BOTHA »

Het een van julle al die rsa aksies gesien waar hulle n derde gat tot in die aksie gedril is . Dit is glo super akuraat met die twee skroewe voor die sneller en die een agter die sneller vas minus n pisdruppeldraai na los. Ek het een van my plankroere wat baie akuraat was vir mnr van vuuren van savage arms in klerksdorp gegee en hy het toe die derde skroef ingesit..
Daardie geweer skiet na baie jare nog abie akuraat. Ek hoop nie dis al n geeikte term die derde skroef nie. Johan dalk doen julle 308 manne dit al lankal , dis mos nie snaaks as julle op 900 meter en verder skiet nie....
Daai bisley manne kom staan eendag langs ons en ons skiet na n staal gong op so 350 meter... die een ou van ek dink upington of kuruman al hoe ek hom onthou  is dat hy net een oog gehad  het,, hy haal daai plankgun uit, eertse skoot mis, stel 1 fo 2 of 3 grade, en gong se gong hy tref hom keer op keer met sy oop visier...Ons klom se bekke het oopgehang en alhoewel ons teleskoop op gehd het, kan ons nie windlees stel soos daai manne kan nie,, HOED AFHAAL VIR DIE MANNE WAT KAN.....
Shoot straight and tell the truth!
tafjak

Re: Bedding

Post by tafjak »

PASOP vir die manne met net EEN roer!!!!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Bedding

Post by JACQUES BOTHA »

yip ---hoekom, ---want hy KEN hom......
Shoot straight and tell the truth!
rednat

Re: Bedding

Post by rednat »

Free floating. Van waar af???
Die hele loop of vanaf die recoil lug of dws. ook die patroonkamer???
johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Re: Bedding

Post by johan »

Jacques,Dirk,Raynie en ander
Ons wag.
Rednat ek wag saam met jou ;D..Ek weet wat werk vir my,maar kom ons sien wat die slim mense s?.
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Bedding

Post by JACQUES BOTHA »

Johan:

rsa aksie - patroonkamer ook.
op musgrave se aksies geniet ek die pakwerk net tot onder die recoil lug.... (hang ook af van die loop.) op n baie swaar loop en baie lank  altyd met patroonkamer ook gepak
op my  kruppel2 winchester pillar bedding met n bedding blok in slegs tot by recoil lug . ma ek is  nie n smith nie so dis ma watvir my werk... of gewerk het of eintlik sommer net wat per toeval werk in my roertjies..
Ek sal na enige raad luister en dit volgende keer probeer...ek wil reeds my 308 oor pakslae gee...
Watse tipe kolf gebruik julle.. ek si maar n tupperware man...te onkundige om die hout te waardeer....ek hou  nogal van die laminated hout ook....soliede hout is baie moooi, maar soos ek se ek is nie so gekultiveerd om dit te waardeer nie....
Shoot straight and tell the truth!
Post Reply