In Australia
http://www.youtube.com/watch?feature=pl ... Ym9vCPLoG4
Padwoede
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Padwoede
Ek het gedog dis net Suid-Afrikaanse minibusse wat hulle soos varke gedra. Ek was al in twee voorvalle betrokke. In beide gevalle het ek die situasie ontlont, want ek was gewapen!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
