knaldempers
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: knaldempers
JOHAN>
SORG NET DAT JY NIE DAAI BOOR LAAT BOOR NIE...MAAR LAAT SKOONMAAK.
aS DAAR NIE TE VEEL SKOTE DEUR IS NIE KAN N KOPER BORSEL MET REGTE DUKTE (AMPER SOD UK SOOS EK)
OOK MET SUKSES GEBRUIK WORD..

Shoot straight and tell the truth!
-
rednat
Re: knaldempers
Hoor met die konsep wet wat in die pyplyn is sal knaldempers gelisensieer moet word of die nommer van die vuurwapen waarop dit gebruik word moet dra??? 
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: knaldempers
Laaste nuus was dat dit nie meer van toepassing is nie...
Dis wel so dat seker geweersmitte dit doen en dat jy kan weet watter silincer gaan op watter geweer ...
maar nog nie gehoor dat dit weer op die lappe gekom het nie.......
Dis wel so dat seker geweersmitte dit doen en dat jy kan weet watter silincer gaan op watter geweer ...
maar nog nie gehoor dat dit weer op die lappe gekom het nie.......
Shoot straight and tell the truth!
-
rednat
Re: knaldempers
Praat van die konsepwet wat skynbaar reeds aanvaar is en net in werking moet tree.
Miskien moet mens net seker maak van wat die korrekte feite is.

- Mountainman
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Sun Jan 18, 2009 3:39 pm
Re: knaldempers
Red,
Sover my kennis strek is daai gedeelte uitgegooi uit die "Amendments" van 2008. Die wet is klaar bekragtig laas jaar, maar is nog nie in werking nie, want hulle het nog nie die regulasies klaar geskryf nie!
Soos altyd die kar voor die perde in gespan - daar is al klaar sprake dat hulle die "ammendmets" wil verander. Dit is nog nie eers in werking nie - lagwekkend
Klomp idiote!

Groete
M
Fear the Government that fears your guns!

- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: knaldempers
Ek het julle kundigheid nodig asb.
Ek sit met n knaldember wat van n 6,5x57 af kom en ek oorweeg dit om hom op my 243 te laat sit.
Maar....
Gaan hy 100% werk en gaan my 243 nog skiet soos altyd? Ek wil nie aan iets gaan krap wat reg is nie.
Sy gaatjie aan die skerp kant is net so katspoeggie onder 8mm. Oom Dirk wat hierdie model gebou het reken dit sal goed werk.
Jannie
Ek sit met n knaldember wat van n 6,5x57 af kom en ek oorweeg dit om hom op my 243 te laat sit.
Maar....
Gaan hy 100% werk en gaan my 243 nog skiet soos altyd? Ek wil nie aan iets gaan krap wat reg is nie.
Sy gaatjie aan die skerp kant is net so katspoeggie onder 8mm. Oom Dirk wat hierdie model gebou het reken dit sal goed werk.
Jannie
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: knaldempers
HY SAL PRESIES WERK ...DIE IDEAAL IS SEKER OM OP N 6MM EERDER N 7MM GAATJIE TE HE. MAAR TUSSEN 7 EN 7.5 OF 8MM GAATJIES SAL EK EN JY MET DIE OOR NIE DIE VERSKIL AGTERKOM NIE....MAAR WERK SAL HY WERK...AS HY STERK EN BETROUBAAR IS SAL HY HOU...
Shoot straight and tell the truth!
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: knaldempers
Ek het so tyd terug een laat maak vir my .223 en toe al het die slimmes ges? dat die meeste ouens wat knaldempers bou 'n 8mm gat gebruik. Eers 'n ou hier in Kaapstad gebruik met 'n 6 mm gat, maar ek het om een of ander skewe rede die gat geraak met die punte. Toe 'n ander een laat maak en sy gat is 7.5mm en hy werk soos 'n bom.
Hy gaan lekker werk Janjak. As jy bang is is hier 'n 243 wat nog wag vir een.
Christo

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: knaldempers
Ek het nog n vraag asb.
My korrel is vasgesweet op die loop en moet verwyder word vir die knaldemper.
Is dit bloot net n kwessie van maak hom warm en hy kom af?
Dankie
Jannie
My korrel is vasgesweet op die loop en moet verwyder word vir die knaldemper.
Is dit bloot net n kwessie van maak hom warm en hy kom af?
Dankie
Jannie
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: knaldempers
Jannie
Laat die ou wat draad sny dit sommer afhaal, dis die maklikste...maar ongelukkig moet daai voorste visier waai as jy knaldemper opsit...
sterkte.
Laat die ou wat draad sny dit sommer afhaal, dis die maklikste...maar ongelukkig moet daai voorste visier waai as jy knaldemper opsit...
sterkte.
Shoot straight and tell the truth!
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: knaldempers

My 243 is vandag laat sny vir die knaldemper, julle moet maar duim vashou dat hy nog mooi skiet.
Sal hom seker more geskiet kry. Dalk kry ek sommer n swartbaars ook aan die hoek?
Jannie
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: knaldempers
Ek andwoord sommer nou my eie pos.
Die knaldemper maak n groot verskil sover dit die klank aan betref. Akuraatheid sal ek nog bietjie toets maar dit lyk of hy wil, dalk nog beter as wat hy was. Hy's egter nou baie swaarder wat my bietjie onrustig maak, my geblasery gaan die bokke bang maak....
Jakkalse gaan nie baie kwel nie want hulle gaan net die geweer hoor blaas.
Sal julle op hoogte hou, hy behoort die naweek n paar jakkalse te laat rol en volgende naweek n rooibok of twee. Ek het dan ook n afspraak met n blouwildebees maar sal maar die 243 uit daai argument uithou.

Wat het toe gebeur
Vertel
Wat het toe gebeur
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
tafjak
Re: knaldempers
Janjak

Taffie
Ek het gehoor van 'n ou wat willebeeste met 22 Hornet skiet, hy s? as die eerste skoot hom nie laat val nie wag tot die bees mooi staan en skiet op dieselfde gat. Val dan glo gewoonlik.Ek het dan ook n afspraak met n blouwildebees maar sal maar die 243 uit daai argument uithou.
Taffie
- WillJak
- Hero Member

- Posts: 718
- Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Re: knaldempers
Hoe ver stap hy agter daai bees aan voor hy weer mooi staan?? Ek het 'n pel wat se as jy 'n blouwillebees kwes, dan gee hy jou 'n stel tekkies verniet - want daai willebees gaan jou die plaas wys...
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: knaldempers
Ek is terug en wil net s? dankie vir die raad, daai knaldemper werk kwaai. 2 rooibok ramme het nie eers geweet wat hulle tref nie. My seun (11) het n mooi ooi geskiet met die gedempte 243.
Die wildebees het ek met my 9,3x62 geskiet. Taffie, ek kon nog nooit 300gr vir die 22H in die hande kry nie. Willebees soek groot lood. Hys mos net siek tot jy hom raakskiet.
Die wildebees het ek met my 9,3x62 geskiet. Taffie, ek kon nog nooit 300gr vir die 22H in die hande kry nie. Willebees soek groot lood. Hys mos net siek tot jy hom raakskiet.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: knaldempers
Ek's nederig gejag na 'n BWB gekwes is, ek self natuurlik. Vertel maar hy was so groot dat hy eers die volgende dag geval het maar dit was 'n laaaaannng dag na die eerste skoot. Demp liewers 'n 9.3x62 en skiet dadelik dood as om te kwes. Die vleis en biltong kon ek nie eens weggee, SLEG verby.
Christo

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: knaldempers
EK sien die onderwerp is knaldempers.
Hoeveel vanons gebruik die goed en hoe gereeld vervang jy hom..
Moet ons nie iemand kry wat ons almal se kanldempers vir ons kan maak nie en dan kan ons mos n bilike prys met die vaardige man beding vir al die forum klieente...
Ek weet van die manne nmaak hulle vir R400 opgesit en al en ander manne ruk die hoender met plus minus R1000.
Dis net voorstel dalk is hier manne op die forum wat hulle self kan bou vir ons...Of iemand aanbeveel...
Laat weet wat julle dink?

Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: knaldempers
Jacques,
Ek dink nie R1000 is te veel vir n' gooie knaldemper nie, ek het myne laat opsit begin 2002 vir R 950.00, hy het nou al so rofweg 10,000 skote deur en hy skiet nog net so goed, maak hom so af en toe skoon deur hom oornag in diesel te week, en dan met kook water uit te spoel, as jy groot geld het, week hom vir so uur of wat in Carb cleaner.
Graham

Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: knaldempers
mac
Ek deel jou gevoel dat dit nie te veel is nie, maar as die manne goeies kan maak vir R500 hoekom dan R1000 gaan betaal?
Ek weet nie of daai knaldemper binne ooit skoon kom nie, maar ek hoor wat jy se...
As jy n nag deur geskiet het en plus minus 150 koele gegooi het....dink ek nie jy kry daai carbon uit nie.....
Ek het self al n paar koele deur my 3 silincers gegooi, maar probeer nie eers skoonmaak nie, sit net n volgende een op ....Een van my eerstes n proeflopie skiet al van 1993 af ...
Ek deel jou gevoel dat dit nie te veel is nie, maar as die manne goeies kan maak vir R500 hoekom dan R1000 gaan betaal?
Ek weet nie of daai knaldemper binne ooit skoon kom nie, maar ek hoor wat jy se...
As jy n nag deur geskiet het en plus minus 150 koele gegooi het....dink ek nie jy kry daai carbon uit nie.....
Ek het self al n paar koele deur my 3 silincers gegooi, maar probeer nie eers skoonmaak nie, sit net n volgende een op ....Een van my eerstes n proeflopie skiet al van 1993 af ...
Shoot straight and tell the truth!
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: knaldempers
Bietjie inligting.
Ek het verlede week na n knaldemper gekyk wat n klomp alluminium "pistons" in het met n bietjie groter as kaliber gaatjie in elkeen. Heel aan die begin van die demper het hy n gas kamer wat se lengte na volgens die kaliber bepaal word. Daai "pistons" keer elkeen n mate van gas af soos wat dit deur die demper gaan. Die gaskamer aan die begin is om die gas voor die punt te vang.
Ek wil gaan kyk hoe dit werk en sal julle laat weet. Die prys is egter hier in die R1200 klas? Bietjie duur maar hys ligter as my huidige een.
Jannie
Ek het verlede week na n knaldemper gekyk wat n klomp alluminium "pistons" in het met n bietjie groter as kaliber gaatjie in elkeen. Heel aan die begin van die demper het hy n gas kamer wat se lengte na volgens die kaliber bepaal word. Daai "pistons" keer elkeen n mate van gas af soos wat dit deur die demper gaan. Die gaskamer aan die begin is om die gas voor die punt te vang.
Ek wil gaan kyk hoe dit werk en sal julle laat weet. Die prys is egter hier in die R1200 klas? Bietjie duur maar hys ligter as my huidige een.
Jannie
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: knaldempers
janjak
IS DIT DIE EEN WATTA TEWIS GEBOU HET?
AS Die ding net hou is dit die moeite werd skuus eerder die geld werd....en hy moet nie in die scope sigbaar wees nie...nb
IS DIT DIE EEN WATTA TEWIS GEBOU HET?
AS Die ding net hou is dit die moeite werd skuus eerder die geld werd....en hy moet nie in die scope sigbaar wees nie...nb
Shoot straight and tell the truth!
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: knaldempers
Jacques,
dis n ou hier in Nelspruit wat hulle bou, hulle is redelik skraal en sal nie sigbaar wees in die scope nie.
Ek het gehoor van iemand in Bloem wat ook baie goeie werk doen. Piet het my van hom vertel.
Ek dink Tomcat het ook van hom gepraat. Clarence Swanepoel?
Jannie
dis n ou hier in Nelspruit wat hulle bou, hulle is redelik skraal en sal nie sigbaar wees in die scope nie.
Ek het gehoor van iemand in Bloem wat ook baie goeie werk doen. Piet het my van hom vertel.
Ek dink Tomcat het ook van hom gepraat. Clarence Swanepoel?
Jannie
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: knaldempers
Jannie
Niks fout met C Swanepoel se werk nie.. ook nie met sy silincers nie die een op my 308 is die eerste een wat gemaak is omtrent . Ek en hy het eers begin met musclebreaks ek die navorsing en hy die werk..baie jare terug en toe na die musclebreaks die ore so seer maak begin dink aan silincers... my idee was nog altyd n musclebreak binne in die silincer....
en dan die gaskamers ..
En dan hoe maak mens silincer binne skoon....ek sukkel nog om daai antwoord te kry WAT WERK....
mAAR DIS NET MY IDEEKIES....dalk is die antwoord hantere n silincer soos n loop....skiet hom tot hy klaar is en basta kry n nuwe een, ek kla oor die prys van silincers ma n loop kos al R5000 rand....so dalk moet ek my pp straalkies oor nitty gritty los en gehoor gee aan die wet van transvaal....

- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: knaldempers
dawie
wie het jou suppressor gebou en opgesit? wat weeg die ding en hoe lank is dit?
dank
mossie

as jy mis, probeer net weer!!!!!!