SCOPES
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: SCOPES
You right the tale deliciously!
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- katjak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Re: SCOPES
Tafjak.
Dit is n baie intresante punt wat jy beet het. Ek skiet met n 3.5-15 x 56 nightforce. Hier sit ek die parralux op 150 m en hou hom daar vir skote vanaf 50 m tot 350 m. Die vergroting hou ek op 8.Ek sal vir skote onder 100m darem afkom na 6 vergroting. Hierdie is een van die lekkerste scopes wat ek nog mee geskiet het. Baie duidelike sig en helderheid op hom. Met wit lig kan ek n jakkie tot op 400m positief uitken. Ek wil die scope nou instuur vir n sevice. Sy parra sukkel nou so bietjie. Met die scope skiet my geweer 3 skote klawerblaar. Sal van die groeperings Met ladings weer opsit as my dogter kom kuier. Pa is nog bietjie dom. Met my lynx 2.5-10x56ir skiet ek in die dag ook snyers. Ek sukkel egter in die nag met hom. Soos jy se die parra wil ook nie lekker vir my werk nie. Dit lyk my hy is te sensetief. Ek moet ook elke keer Seker maak als staan presies reg voor ek begin roep. Die kruishaar is ook effe dik vir my. hier van 250 m af moet jakkie vir my om die kruis loer.
Katjak

A genious is someone who shoots at something no one else can see, and hits it.
-
tafjak
Re: SCOPES
Katjak
Hoe gaan dit daar in Lady Grey se w?reld, hoop julle het of kry ook van die re?n wat nou so bietjie val.
Ja-nee die ou parallaks is nou maar net eenmaal 'n turksvy. Miskien skiet ek en jy nie so goed nie, of verstaan nie parallaks nie. Al wat ek weet is dat dit eintlik net 'n beslommernis is om ook nog mee rekening te hou. Ek skiet my hele lewe lank met scopes wat nie die verstellings het nie en kan net nie gewoond raak daaraan nie.
My koppie is plat en ek moet maar min goed h? wat my aandag verg. Glo maar aan die geweer wat ek het en karring so aan, werk vir my darem nog. Skiet die katte, jy is die man in ons kontreie wat darie goed KAN skiet en moet net nie te veel trieks uitdeel nie!!!

Voorspoed en lekker jag. Miskien loop ons mekaar raak daar in die verre N. Ooskaap voor die koue kom.
Taffie

Tafjak
Ja, ek wou nog so n paar trieks deel, en dit op Raychel se aanvraag. Ek en n pel het nou so 2 weke trug 4 katte op een aand geskiet. Hulle wou net nie inkom nie en is toe bekruip tot binne 100 m waar al 4 binne 30 m van mekaar geskiet was. Ek sal daai een met Raychel deel hoor maar weer by hom. ons reen vir die week staan nou al amper op 150 mm. kan amper nie op al die plekke kom wat saak maak nie.Hoop julle kry daar ook darem so iets . Hoor dit is maar droog daai kant toe.
Katjak
Ja, ek wou nog so n paar trieks deel, en dit op Raychel se aanvraag. Ek en n pel het nou so 2 weke trug 4 katte op een aand geskiet. Hulle wou net nie inkom nie en is toe bekruip tot binne 100 m waar al 4 binne 30 m van mekaar geskiet was. Ek sal daai een met Raychel deel hoor maar weer by hom. ons reen vir die week staan nou al amper op 150 mm. kan amper nie op al die plekke kom wat saak maak nie.Hoop julle kry daar ook darem so iets . Hoor dit is maar droog daai kant toe.
Katjak
A genious is someone who shoots at something no one else can see, and hits it.
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: SCOPES
Ou Kater
Jy beter die katers platgooi sodat daar darem in Rhodes vir my en Sir Tuffy n vissie en n patrys oorbly na die katers klaar gemors het.

"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: SCOPES
Mike
n Hartlike welkom in ons geledere,ons is bevoorreg om n persoon in u posisie as hoof van n bekende handelsmerk in ons midde te h?.
Ek het heelwat gesprekke destyds met Oom Tom gehad(Ek neem aan hy was u vader?)By hom het ek baie van telleskope, ringe en blokke geleer.
Dit het meestal gehandel oor parralaks en om die inpakpunt van telleskope konstand te hou,op n ander geleentheid weer oor die buttons van die blokke wat gekraak het,en later weer oor die taper van die buttons wat nie pas in die blokke nie
Groete johan...QBE

- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: SCOPES
Mike
Ek het sopas vir my die Lynx LX2 2.5 - 10 X 56 iR gekoop. Is daar 'n verskil tussen hierdie model en die vorige Lynx P3 2.5 - 10 X 56 iR ? In dien wel, wat is die verskil.
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: SCOPES
Michael/ Lynx
Jammer dat ek jou naam so verkeerd het. Het toe ook op weer vorige bladsy gelees toe gesien van die kenmerke van die nuwe LX reeks. Maar ek sou graag wou weet of daar werklik 'n verskil tussen bogenoemde modelle is.
Manne
Die Lynx wat ek nou gekoop het is my duurste een sov?r, maar die ouens praat goed van hom en hy voel en lyk ook sommaar reg. Het hom vir net oor die R 5000.00 gekry en ook net betyds, want lyk my sy prys by dieselfde handelaar, gaan nou volgens die verkoopsman, met omtrent 40 % styg.

- Lynx
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Mon Feb 09, 2009 2:12 pm
Re: SCOPES
Hallo Caller,Caller wrote: Mike
Ek het sopas vir my die Lynx LX2 2.5 - 10 X 56 iR gekoop. Is daar 'n verskil tussen hierdie model en die vorige Lynx P3 2.5 - 10 X 56 iR ? In dien wel, wat is die verskil.
Caller
LX2 2.5-10x56iR is exactly the same scope as 3P 2.5-10x56iR, only the model number has changed.
Regards
Michael Rogers
Lynx Optics
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: SCOPES
Lynx
Price increase 
Sal graag 'n scope wil koop voor dit gebeur. Droom van 'n LX2 5-20x50iR maar ek is bevrees dat daar 'n paar JAKKALSE in die huis los gaan wees. Sal seker moet kyk na 'n cheaper lynx. My oue 3-9x42 skiet(kyk) baie lekker.
Christo
Wanneer gaan die pryse stygCaller wrote:
Die Lynx wat ek nou gekoop het is my duurste een sov?r, maar die ouens praat goed van hom en hy voel en lyk ook sommaar reg. Het hom vir net oor die R 5000.00 gekry en ook net betyds, want lyk my sy prys by dieselfde handelaar, gaan nou volgens die verkoopsman, met omtrent 40 % styg.
Sal graag 'n scope wil koop voor dit gebeur. Droom van 'n LX2 5-20x50iR maar ek is bevrees dat daar 'n paar JAKKALSE in die huis los gaan wees. Sal seker moet kyk na 'n cheaper lynx. My oue 3-9x42 skiet(kyk) baie lekker.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Lynx
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Mon Feb 09, 2009 2:12 pm
Re: SCOPES
Christo,Christo wrote:
Wanneer gaan die pryse stygPrice increase
We can't say exactly when it will increase or by how much, but there's still a few months to go before LX2 2.5-10x56iR price goes up.
Regards
Michael
Lynx Optics
-
projag
Re: SCOPES
Christo
Het jy al ooit terwyl jy jakkalsjag jou vergroting gestel. Die vaste vergrotings is baie goedkoper
Het jy al ooit terwyl jy jakkalsjag jou vergroting gestel. Die vaste vergrotings is baie goedkoper
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: SCOPES
Projag
Ek gaan eers volgende week Hein se kursus bywoon voor ek my naam "Kimberley" maak. Sal daarna besluit of ek genoeg kennis/moed het om te roep en te skiet, netnou kry ek pak oor ek onderwyser speel en die gogga's slim maak.
Die scope is eintlik om op yster en papier te skiet.
Hoe sien ek in elk geval op 400m om daai goeperings waarvan die manne praat op die forum te skiet
Christo
Ek gaan eers volgende week Hein se kursus bywoon voor ek my naam "Kimberley" maak. Sal daarna besluit of ek genoeg kennis/moed het om te roep en te skiet, netnou kry ek pak oor ek onderwyser speel en die gogga's slim maak.
Die scope is eintlik om op yster en papier te skiet.
Hoe sien ek in elk geval op 400m om daai goeperings waarvan die manne praat op die forum te skiet
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
krippel2
Re: SCOPES
Leupold, leupold, leupold! Ek het 'n leupold op alles van .30-06 to .177PCP. Dit was by beste besluit ooit!
-
Dirk
Re: SCOPES
Tafjak
As jy nie Leupold kry nie dan soek jy tot jy een kry. Akkuraatheid kry jy nie deur by die agterdeur in te glip nie. So baie mense wil akkuraat skiet (en met jak jag is dit krities), maar hulle het die w?reld se planne en idees om nie te betaal nie. Dit werk ongelukkig nie so nie. Saam met oom Chris (C&C Shooting Supplies) gee ons daagliks raad aan mense om hulle sisteme akkuraat te kry en jy kan nie glo die mense se reaksie nie. Hulle probeer eers alles wat goedkoop is en aan die einde sal hy die regte ding doen. As jy op die veld draf en 'n jakkals is jou opponent dan het jy net die beste nodig as jy enige sukses wil h?. Moenie draaie loop nie, julle weet wat die regte ding is, julle is almal deur Hein op gelei. Moenie jou scope reg koop nie, koop die regte scope van die begin af.

Wil jy nou beweer dat die rooikat telleskope nie goed genoeg is nie?
Wil jy nou beweer dat die rooikat telleskope nie goed genoeg is nie?
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
-
tafjak
Re: SCOPES
Dirk, my oe is te swak om deur leupold's te sien. Sal maar die Tierscopes probeer. Jong, jy het mos ook 'n paar tiere daar in jou kas, wat is jy nou so weerbarstig op die forum.

T
T
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: SCOPES
Ek stim het lynx koekeloerder op my 270 het my nog nooit teleurgestel nie
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: SCOPES
Yalair
Ek het lank 'n Lynx ( het hom steeds op my 243) maar so jaar gelede 'n Leupold gekoop. Voel asof die Leopold skerper is as die Lynx. Ek hou steeds van my Lynx maar die Leopold is sy baas.
Christo
Ek het lank 'n Lynx ( het hom steeds op my 243) maar so jaar gelede 'n Leupold gekoop. Voel asof die Leopold skerper is as die Lynx. Ek hou steeds van my Lynx maar die Leopold is sy baas.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: SCOPES
Ek het al drie teleskope op my 30-06 gehad. Eerste een was 'n compact Lynx 2-7x32. Niks fout nie, hy is nou op my .22. Toe koop ek 'n Nikon Monarch ucc 4-12x40. Hierdie teleskoop het 'n ongelooflike helder beeld en was baie gelukkig met hom. My vriend koop toe vir hom 'n Leopold 4.5-14x40 30 mm LR (fine duplex) Die fyn kruisdraad is toe vir hom te fyn en ek koop die scope by hom vir halfprys! Ek is nou oortuig dat Leopold die beste waarde is en het ook vir my .303 'n 3.5-10x40 VX3 opgesit.
O ja my Nikon Monarch 4-12x40 is beskikbaar vir 'n baie billikke prys!

Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
tafjak
Re: SCOPES
Mr Dirty06
Vreeslike geweer wat jy toe Leupoldjie gee! Anner manne gooi weer die jakkies met hom.
T
Vreeslike geweer wat jy toe Leupoldjie gee! Anner manne gooi weer die jakkies met hom.
T
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: SCOPES
Wel die guvmunt maak dit vir ons al moeiliker om addsionele gewere te bekom en die lisensierings proses is 'n pyn. Nou sit ek met die bitter akkurate .303 en ek besluit toe hy verdien 'n ordentlike teleskoop dan kan ek hom ten minste vir "paper punching" gebruik. Daar is ook dikwels 'n man of twee wat nie 'n geweer het nie dan leen ek die .303 uit eerder as my Cz 30-06.tafjak wrote: Mr Dirty06
Vreeslike geweer wat jy toe Leupoldjie gee! Anner manne gooi weer die jakkies met hom.
T
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
tafjak
Re: SCOPES
DityOldSix
Ek maak net grappe en wil graag skouerskuur met manne wat moed het. Nou die dag (somewhere in verlede jaar) 'n Khales op 303 met BSA aksie gesit en dit werk toe uitstekend! As 'n man kan skiet is die geweer 'n bysaak en ek wonder hoeveel koedoes het al in die stof gebyt agv 303's. Bitter baie kan ek jou verseker, vandag nog.
Groetnis

Last edited by tafjak on Sat Mar 21, 2009 9:51 pm, edited 1 time in total.
-
tafjak
Re: SCOPES
Ek hoor van manne wat die nuwe Lynx (5-20x50) op het en praat net met lof. Sal ook spoedig in darie rigting werk.
Taffie
N.S. Wonder of Mike nie een het om te laat toets nie.