Scope vir 22.250

Post Reply
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Scope vir 22.250

Post by Smirre »

More
Ek is opsoek na 'n scope vir die 22.250. Hy is in om mooi gepak te word.
Verkieslik een met balistic turrets  ? wat sal julle voorstel
Agentkoos
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm

Re: Scope vir 22.250

Post by Agentkoos »

Hoe lyk jou budget?
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Scope vir 22.250

Post by Smirre »

Koos
wat het jy vir my??
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Scope vir 22.250

Post by Herman Venter »

Smirre.
Hoekom praat jy nie biki met SJ nie?
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Scope vir 22.250

Post by Smirre »

Herman
wie is SJ en waar kry ek die man!!!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Scope vir 22.250

Post by Eugene »

Smirre wrote: Herman
wie is SJ en waar kry ek die man!!!
Sommer hier op die forum! Ek het Maandag my Burris gekry en was uiters beindruk met die kwaliteit! Beplan klaar die volgende een!!!
Aim small, miss small
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Scope vir 22.250

Post by Herman Venter »

Net soos Eugene s?,
SJ is hier op die forum en is 'n agent vir Burris! Sal hom s? om hier te kom loer!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Scope vir 22.250

Post by Monrique (SJ) »

Smirre

Ek is binne!!

Stuur my gerus n PM indien jy belangstel in n Burris teleskoop en dan werk ons daarvandaan.

Groetnis
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Scope vir 22.250

Post by BLOK »

SJ

Het gister myne gekry en opgesit, hy werk al te mooi en so helder, maar ja wat het ek anders verwag dit is mos n Burris.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Scope vir 22.250

Post by Monrique (SJ) »

Blok

Mooi man, ja wat ek se niks eerder.


Groetnis
Agentkoos
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm

Re: Scope vir 22.250

Post by Agentkoos »

PM gestuur!
Post Reply