FAQ's; voorbereiding en toerusting vir LA jag

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

FAQ's; voorbereiding en toerusting vir LA jag

Post by James Wilson »

nou goed kom ons neem aan jou langafstand(LA) geweer en lading is in plek. menende alles rondom die geweer soos koeels teleskope bi-pots ens    ens is uitgesorteer en jy is tevrede. nou wil ek verder gaan en begin jag. wat doen ek enders en adisioneel omdat dit n LA jag is?

ek gaan so n stukkie wat ek onder n ander topic geskryf het herhaal net om die rigting waarin ons dink duidelik te maak:

"ek kry die hunkering na  langafstand skiet, netnie afgeskud nie. noudat ek my 300mag se inherente fout uitgesorteer het, wil ek kyk na gsc of lapua scenars(167grn) om die 400-450m drumpel te bemeester. ek sal ook later dieselfde doen met my 6mm.  ek loop die hele naweek en dink aan n hoogte op n plaas waar ek baie jakke skiet. ek wil n dagroep daar doen maar wil vooraf baie voorbereidng doen op die terein self. dinge soos om n prentjie te teken van die uitstaande landmerke en dan die afstand na daardie punte. ek wil die wind dophou vir die sekere tyd van die dag. ek wil my skietstoel daar gaan neersit en los sodat die omgweing aan die stoel kan gewoont raak.

nou ek gaan natuurlik die jak skiet al is hy nader as 400m, maar ek ken daardie spot en ek weet van waar huille behoort in te kom is 400m plus"

wat laat ek buite rekening in my voorbereiding vir die LA jag. (omdat ek n beginner is kan ons aanvaar my afstand is nie verder as 600m nie)
Last edited by James Wilson on Mon Sep 10, 2012 10:44 am, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: FAQ's; voorbereiding en toerusting vir LA jag

Post by James Wilson »

dankie Ludwig, ons het natuurlik die voordeel dat jy nou deur meeste van die white noise gesif het.  ek gaan natuurlik nou na en voor werk n bietjie leestof he te danke aan jou links. ons sal seker maar n bietjie aan die manne se raad moet tweak om by plaaslike omstandighede aan te pas. sal weer kommentaar lewer as ek van die links gelees het.

hierdie opbou van kennis en die bewuswording van jou eie vermoe moet direk n invloed he op jou eie etiek. maar sal eerder onder daardie topic verder gesels
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: FAQ's; voorbereiding en toerusting vir LA jag

Post by James Wilson »

Ludwig, gaan jy van holdover gebruik maak of gaan jy telskoop stel?

ek glo ek sal maar in die begin op die holdover werk
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: FAQ's; voorbereiding en toerusting vir LA jag

Post by James Wilson »

hoe sal ek weet of ek n first focal plane scope het?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: FAQ's; voorbereiding en toerusting vir LA jag

Post by James Wilson »

Ludwig ek sal gaan kyk of my scopes so werk. ek het maar gedink ek sal  die vergroting op maks stel en dan op my scope se ballistiese program kyk waar is my piont of impact. ek sal n printout maak van die reticle en poi soos deur die program aangedui. en eers saam vat baan toe. ek het drie scopes wat ek kan gebruik ek hoop een van hulle is first plane.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: FAQ's; voorbereiding en toerusting vir LA jag

Post by James Wilson »

ai ludwig, ek wil met jou verskil, maat my redes is nie suiwer nie. ek is bang my scope's(2 x Swarovski en 1 Vortex) is nie first focal plane nie. verder maak my ballistiese program natuurlik gladnie voorsiening vir alles nie- slegs wind en druk.

ek besef maar al te goed dat die recticle se afmetings baie raaiwerk sal beteken.

ek het my rangefinder lewendig verloor dit was n Nikkon 550. wat sal akuraat afstand vind tot en met 500m?  en tot en met 600m? en prys?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
shooter
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Jul 24, 2012 7:04 pm

Re: FAQ's; voorbereiding en toerusting vir LA jag

Post by shooter »

Manne julle het vir my nou net gewys ek weet niks. Die links gaan my baie help en ek gaan die site met valk oe dophou vir jul inligting. Berger het ook n nice balistiese program wat jy kan aflaai met temperatuur en al daai nodige dinge om dit makliker te maak.
.22Krico
22250 Remington
308 Remington
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: FAQ's; voorbereiding en toerusting vir LA jag

Post by Marc »

James/Ludwig

Ek hou ook dop  ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: FAQ's; voorbereiding en toerusting vir LA jag

Post by James Wilson »

Nou ja daar sien ek toe dat my scopes is nie first focal plane nie. :'(
Ek gaan maar eers met die scopes aangaan en as ek later meer langafstand jag as normaal sal ek die scopes heroorweeg.

Gaan juis nou n vark soek wat die boer my nou gese het staan so op 650m van die wenakker af. Sal probeer nader gaan. So nie moet ek maar probeer.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: FAQ's; voorbereiding en toerusting vir LA jag

Post by Marc »

James wrote: Nou ja daar sien ek toe dat my scopes is nie first focal plane nie. :'(
Ek gaan maar eers met die scopes aangaan en as ek later meer langafstand jag as normaal sal ek die scopes heroorweeg.

Gaan juis nou n vark soek wat die boer my nou gese het staan so op 650m van die wenakker af. Sal probeer nader gaan. So nie moet ek maar probeer.
Toemaar James

Kry net 'n goeie range finder dan het jy nie mildots/afmetings nodig nie. Jy gaan mos nognie 1000m skiet nie  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: FAQ's; voorbereiding en toerusting vir LA jag

Post by SV MAD (Henk) »

Het gesien darem altwee my scopes het FFP.  :-*

Nou begin om te speel.

Ek sien mens kan F-klas skiet (tot so 600m) met 223. Watse koeel gewig sal julle voorstel? Vra maar net?
ek soek nog wapens...
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: FAQ's; voorbereiding en toerusting vir LA jag

Post by Arnold »

F/TR is 'n beter klas om met die 223 deel te neem.
Die koeels met die hoogste BC wat akkuraat is ui t jou geweer gaan die beste wees.

223 is nie ideaal in SA nie want ons het weereens nie die regte dryfmiddel om die 90gr koeeltjies aan te dryf uit 'n 1:7 twist loop nie ...
Post Reply