Honde

Moderator: Global Moderator

Post Reply
Bosevark
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Thu Sep 20, 2012 10:08 pm

Honde

Post by Bosevark »

Hello manne,

Ek is Johan van Staden en ek is 'n profesionele jagter in die Limpopo area. Ek is mal oor bosvark jag, maar kry net eenkeer 'n jaar kans en dis gewoonlik desembers. Gaan dan vir 'n maand af na die Karoo, uniondale en Oos Kaap area toe en jag dan daar bosvarke saam met twee van my vriende wat elkeen ook 'n pak bosvark honde het. Ek het so paar jaar terug twee honde uit 'n bosvark pak van die karoo gekoop en die een teef het nou twee weke terug kleintjies gehad. Stacey, my teef, is 'n bluetick en die pa is 'n bluetick gekruis met 'n walker hound. Ek gebruik die honde nou om gekweste bokke se spoor te vat en op te spoor. Ek dink hierdie klein hondjies kan dalk baie goeie bosvark honde wees.
As iemand belangstel, kontak my gerus en ek sal foto's stuur.

Groete Johan
083 518 2549/ reply net op die post
Post Reply

Return to “Crop and other damages/ Oes en ander skade”