Watter een sal julle kies?
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Watter een sal julle kies?
Ek het 3 vriende wat elkeen een van bovermelde het en elkeen wil my oortuig tot sy persoonlike keuse en die argumente wil nou begin hande uitruk!
Watter een van hierdie sal julle voorstel?
Kom ons s? byvoorbeeld op 'n 308 vir algemene jag tot en met 300m en bietjie sosiale kompetisie skiet tot op 200m.
Alle skiet sal net in die dag plaasvind en hierdie is, hipoteties, nie my enigste geweer nie en gaan glad nie vir enige ander doel gebruik word behalwe vir bovermelde nie!
Ek weet die Leupold is bietjie duurder, maar kom ons aanvaar almal is dieselfde prys!
Wat s? julle?
Watter een van hierdie sal julle voorstel?
Kom ons s? byvoorbeeld op 'n 308 vir algemene jag tot en met 300m en bietjie sosiale kompetisie skiet tot op 200m.
Alle skiet sal net in die dag plaasvind en hierdie is, hipoteties, nie my enigste geweer nie en gaan glad nie vir enige ander doel gebruik word behalwe vir bovermelde nie!
Ek weet die Leupold is bietjie duurder, maar kom ons aanvaar almal is dieselfde prys!
Wat s? julle?
Last edited by Eugene on Thu Sep 20, 2012 10:39 am, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Watter een sal julle kies?
Mmmmmm
Nie regverdig om 'n 50mm teen 'n 42mm objektief te laat boks nie

Gaan jy soms in die nag ook skiet, of slegs bedags
Nie regverdig om 'n 50mm teen 'n 42mm objektief te laat boks nie
Gaan jy soms in die nag ook skiet, of slegs bedags
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Watter een sal julle kies?
Algemene jag en kompetisie skiet, net in die dag!Eugene wrote: Kom ons s? byvoorbeeld op 'n 308 vir algemene jag tot en met 300m en bietjie sosiale kompetisie skiet tot op 200m.
Aim small, miss small
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Watter een sal julle kies?
Eugene
Definitief die Burris 4.5-14x42 FFII
Groetnis
Definitief die Burris 4.5-14x42 FFII
Groetnis
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Watter een sal julle kies?
Ek glo wanneer jy in iets rondom vuurwapens bele, koop die beste wat jy kan beskostig, want dis eenkeer koop vir n leeftyd. Jy skiet dalk nie nou in die nag nie, maar dit mag dalk in die toekoms nodig wees en dan moet jy weer spandeer. Koop nou klaar daarvoor ook, net n gedagte.
Juan Venter
Sako .30-06
Sako .243
Tikka .243
Lee Enfield .303
Zabala 12 Br
Sako .22
Brno .22
Z88 9mm Parabellum
Sako .30-06
Sako .243
Tikka .243
Lee Enfield .303
Zabala 12 Br
Sako .22
Brno .22
Z88 9mm Parabellum
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Watter een sal julle kies?
Burris!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Watter een sal julle kies?
duurste is nie altyd beste nie ...
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Watter een sal julle kies?
Arnold wrote: duurste is nie altyd beste nie ...
AMEN
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Watter een sal julle kies?
Vx sou ek gebruik.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Watter een sal julle kies?
Vx is aansienlik duurder, ek dink nie mens kan dit ignoreer nie.Dweetster wrote: Vx sou ek gebruik.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Watter een sal julle kies?
Dit is seker so, ek gebruik nog altyd Leupold en glo daarby. My ou Hilux het my 'n Hilux fan gemaak al hou ek nie baie van die nuwe bakkies nie...... sal ek 'n Hilux ry.
ek dink ons as mense is partykeer bang om iets nuuts te probeer.
ek dink ons as mense is partykeer bang om iets nuuts te probeer.
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Watter een sal julle kies?
Ag die maak my sommer n trotse eienaar!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Watter een sal julle kies?
Burris
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Watter een sal julle kies?
Luister na DWB, hy gee goeie raad hier. Ek sou ook Burris kies.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Watter een sal julle kies?
Ek Burris my by jou Keuse.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Watter een sal julle kies?
+1000000Vlakvark wrote: Leupold eerste keuse, Leupold tweede keuse, Leupold derde keuse![]()
Ek het amper gedink ek's mal omdat ek so dink, en niemand anders ook reken Leupold is die beter een tussen die klomp nie.
Goed, beter, 6millimeter!
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Watter een sal julle kies?
Deon gee uitstekende raad.
Vlakvark wat maak Leupold so goed.
Groetnis
Vlakvark wat maak Leupold so goed.
Groetnis
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Watter een sal julle kies?
SJ,SJ wrote: Vlakvark wat maak Leupold so goed.
Ek sal sommer namens Vlakvark antwoord.
Hier is my redes:
Leupold VX R 4-12x50 Ballistic Firedot vs. Burris Fullfield II? Riflescope
4.5X-14X-42mm
- Leupold het side-focus, Burris is AO. Ek verkies side-focus.
- Leupold se eye relief= 3.7"-4.1", Burris= 3.1"-3.8"
- Leupold weeg 16.5oz, al het hy 'n groter objective lens. Burris weeg 18oz met sy kleiner lens.
- Leupold het 'n 75MOA verstelling-spektrum, Burris het slegs 40MOA.
- Leupold is 12.2" lank, Burris is 13" lank.
- Leupold het 'n 10.4ft tot 22ft FOV @ 100yd. Burris het 7.5ft-22ft FOV
Last edited by Geno on Thu Sep 20, 2012 4:15 pm, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Watter een sal julle kies?
Dit werk so: almal is baie goed, kompetisie is streng daarom glo ek nie dat een van hierdie vervaardigers sou in die mark gewees het met 'n "crap" scope nie. Leupold klink net beter
Soos HILUX.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Watter een sal julle kies?
Mens kan 'n Hilux sticker op 'n 1400 bakkie plak en Hilux aanhangers sal steeds stry hy is die beste!! Soos Vlakvark s? "NAAM" ...
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Watter een sal julle kies?
Herman Venter wrote: Mens kan 'n Hilux sticker op 'n 1400 bakkie plak en Hilux aanhangers sal steeds stry hy is die beste!! Soos Vlakvark s? "NAAM" ...
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Watter een sal julle kies?
Spot maar, die ou Hilux is nie "vinnig" nie, ek weet maar is betroubaar.




