2 been jakalse
Moderator: Global Moderator
- Magnus
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Mon Jul 30, 2012 9:58 am
- Location: Ventersdorp area
2 been jakalse
Dag se vriende,
Ek boer hier in die noorwes met skape, ek bring egter my skape in 5 uur. Hulle kraal is so te se toegebou met n 3 m muur + is daar daai lemekies draad plus ekt nou klokke aan die hek en draad vas gemaak die kraal is so 100m van my huis af.
Ek sukkel dus ook met jakalse in die nag maar hulle het net 2 bene. Hulle vat somer 5 na 10 oie op n aand en mens sien hulle nooit weer nie. Ek is bang om hulle voortele en wag want ek SAL hulle skiet as ek hulle kry! En mens kry nie permitte om hulle teskiet nie. En die tronk is nie waar ek graag wil slaap nie.
enige advies asb.

308 Brno delux ( maar Armtec het hom "bos" proof gemaak lyk nie meer soos n brno nie)
222 brno delux (sag gemaak vir die probleem diere)
357 Astra (my backup)

-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: 2 been jakalse
Magnus
Jy moet kameras opsit jy sal hulle mooi vang

JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
- Location: Okahandja
Re: 2 been jakalse
Le hulle voor en skiet met haelgeweer wat met koring gelaai is, koring groei na n tyd en veroorsaak nogal erg ongerief 
90% van sulke gevalle is jou eie mense betrokke op een of ander manier.

Johan Kriel
Okahandja
Okahandja
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: 2 been jakalse
Die verhouding is 80% personeel 20% ander jakkies in enige besigheid. Kyk maar mooi jou eie personeel steel die meeste.
Beretta
Beretta
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- Location: Jubail Saudi Arabia
Re: 2 been jakalse
+ 1Beretta wrote: Magnus
Jy moet kameras opsit jy sal hulle mooi vang
Beretta
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Magnus
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Mon Jul 30, 2012 9:58 am
- Location: Ventersdorp area
Re: 2 been jakalse
Ja ek is bewis dat dit dalk n inside job is. Ek dink nou ook aan kameras en beams.
Die probleem wat ek het me die voorle is mens weet nie waneer die #!$# kom nie en ek is nie n rekkie wat elke aand in die veld kan le en wag nie.
Die probleem wat ek het me die voorle is mens weet nie waneer die #!$# kom nie en ek is nie n rekkie wat elke aand in die veld kan le en wag nie.
308 Brno delux ( maar Armtec het hom "bos" proof gemaak lyk nie meer soos n brno nie)
222 brno delux (sag gemaak vir die probleem diere)
357 Astra (my backup)
222 brno delux (sag gemaak vir die probleem diere)
357 Astra (my backup)
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
- Location: Thabazimbi
Re: 2 been jakalse
Magnus wrote: En mens kry nie permitte om hulle teskiet nie.
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1082
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
- Location: Secunda
Re: 2 been jakalse
SSS
Shoot, Shovel, and Shut up...
Sterkte daar, dit maak 'n man mal.
Shoot, Shovel, and Shut up...
Sterkte daar, dit maak 'n man mal.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !

- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: 2 been jakalse
1) Sodra jou "mense" weg is na werk gaan sit gou `n paar lekker groot, sterk slagysters (gin-traps) uit vir regte jakkelse.
2) Ek het ook al gehoor jy kry een of ander draad of yster strik wat bene sommer mors af kap as ou jakkels die tripwire trap.
w.s

.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
-
Zack Benade
Re: 2 been jakalse
Sit 'n KFC rouder wat gedokter is vir hulle neer. Hulle kan nie KFC uitlos nie.

- Magnus
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Mon Jul 30, 2012 9:58 am
- Location: Ventersdorp area
Re: 2 been jakalse
Ek oorweeg ok om n paar leeus om die kraal in n kamp te gooi, Maar dis net om hulle te voer... tensy die kos na hulle toe kom...
Net hierdie week is dit kla R15 000.00 skade! Maak n man siek man!
Net hierdie week is dit kla R15 000.00 skade! Maak n man siek man!
308 Brno delux ( maar Armtec het hom "bos" proof gemaak lyk nie meer soos n brno nie)
222 brno delux (sag gemaak vir die probleem diere)
357 Astra (my backup)
222 brno delux (sag gemaak vir die probleem diere)
357 Astra (my backup)
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
- Location: Smithfield
Re: 2 been jakalse
Maandagaand kom 1 van die boere op hulle af met skaap klaar gelaai-hy klim uit en hulle storm hom en hy in maag en arms gesteek-vat sy sel en sleutels en gee pad-hy moes 4 km huis-toe loop.Ek word gebel so na 10 en ouens vra dat ons paaie toemaak-ek saai uit op repeater en nie 1 in ons distrik antwoord nie-volgende dag het hulle baie stories soos hulle radio's nie reg ens.
Ek is so kwaad en teleurgesteld ek kan nie praat nie-wonder hoe hulle sal voel as dit hulle mense is en niemand doen die moeite om te antwoord om te hoor of hulle kan help nie!
Baie van hulle is my p?lle.
Ek weet ek gaan baie ongewild wees want ek het dit reguit in die openbaar ges? maar dit is die reine waarheid.
Ek is so kwaad en teleurgesteld ek kan nie praat nie-wonder hoe hulle sal voel as dit hulle mense is en niemand doen die moeite om te antwoord om te hoor of hulle kan help nie!
Baie van hulle is my p?lle.
Ek weet ek gaan baie ongewild wees want ek het dit reguit in die openbaar ges? maar dit is die reine waarheid.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: 2 been jakalse
Saul
Dit is nie goed nie waar was dit gewees. Iemand het my eenkeer vertel hulle het vir hom n brief gelos en vir hom gese sy skape is nie vet genoeg nie baie arogant die klomp.

- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
- Location: Sout Kalahari- Gochas
Re: 2 been jakalse
Saul
Dit is 'n baie netelige sakie by my ook, as jy die radio het sorg dat die ding werk, anders hoekom het jy die radio? Hier is in my omgewing ook manne se radio's wat nie "werk" nie, maar dan word daar weer geskarrel en lang trane gehuil as die veldbrande begin.
Darem nog nie die wetteloosheid soos in jou situasie hier in my omgewing nie, maar mens kan nie gerus wees nie, daar is altyd 'n eerste keer.
Sterkte
Kalahari
Dit is 'n baie netelige sakie by my ook, as jy die radio het sorg dat die ding werk, anders hoekom het jy die radio? Hier is in my omgewing ook manne se radio's wat nie "werk" nie, maar dan word daar weer geskarrel en lang trane gehuil as die veldbrande begin.
Darem nog nie die wetteloosheid soos in jou situasie hier in my omgewing nie, maar mens kan nie gerus wees nie, daar is altyd 'n eerste keer.
Sterkte
Kalahari
- Magnus
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Mon Jul 30, 2012 9:58 am
- Location: Ventersdorp area
Re: 2 been jakalse
Kalahari waar bly jy? Ek dink ek moet soontoe trek!
Hulle het so 2 weke terug n man voor my plaashek gehijack en hom vasgebing hier op my plaas. Hier ry ek ewe mooi deur my plaas en kom op die storie af!!!! Die boewe hardloop toe met gewere in die lug. Ek val plat en sit voet in die hoek met die bakkie (my water en ligte weg geskrik) gelukig het die polisie hulle gevang! Geen rondtes in die pistoole anders het hulle my vrek geskiet!!! Hier is dit leeu werld!!
Hulle het so 2 weke terug n man voor my plaashek gehijack en hom vasgebing hier op my plaas. Hier ry ek ewe mooi deur my plaas en kom op die storie af!!!! Die boewe hardloop toe met gewere in die lug. Ek val plat en sit voet in die hoek met die bakkie (my water en ligte weg geskrik) gelukig het die polisie hulle gevang! Geen rondtes in die pistoole anders het hulle my vrek geskiet!!! Hier is dit leeu werld!!
308 Brno delux ( maar Armtec het hom "bos" proof gemaak lyk nie meer soos n brno nie)
222 brno delux (sag gemaak vir die probleem diere)
357 Astra (my backup)
222 brno delux (sag gemaak vir die probleem diere)
357 Astra (my backup)
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
- Location: Sout Kalahari- Gochas
Re: 2 been jakalse
Magnus
Ek is in Soutkalahari, ooste van Nam, amper teen die Botswana/Gemsbokpark grensdraad, waar bookerol 2 meter hoog groei en jy 1 dagreis per bakkie van die naastedorp is
.
Soos ek gese het, mens kan nie te gerus wees nie, maar met die genade van Bo het sulke dinge nog nie hier gebeur nie. Kyk, die water is so sout dat die man wat nog nie vrek van die dors hier aankom nie, sal omkap as hy so gelukkig is om water by 'n dam of tenk te kry
Harde wereld , maar mooi en lekker hier tussen die duine.
Mooi loop

Horse master
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:45 am
- Location: Ellisras
Re: 2 been jakalse
Magnus....
neem n nuwe werker in diens en voor hy plaas toe kom belowe jy hom n mooi desember bonus aan as hy die inboorlinge infiltreer en opgee...
Kyk somer uit vir n zimbabweer as jy kan, hulle verstaan so biki van ons wiskunde......land-witman=niks werk, niks kos, niks geld, net plein niks...