Boyds Kolf
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Boyds Kolf
Dis great dat daar soveel opsies vir die enfield is. Ek dink jy moet gaan vir die nutmeg laminate sal hom sommer modern laat lyk
-
Zack Benade
Re: Boyds Kolf
PetriEk sien mens moet die laaste afwerkings self doen, hoe baie werk is dit? En is dit moeilik om te fit? Hoeveel kos dit om te glassbed?
Ek het al ook 'n uninletted kolf gekoop. Myne was al klaar super glad en het net 'n aand of twee se skuur met baie ligte skuirpapier gekos.
Op die Finnished kolwe sal ek nog steeds die aksie pak. Boyds beveel dit ook aan.
Die inletting is ook baie professioneel gedoen en is baie glad.
Last edited by Zack Benade on Thu Aug 16, 2012 8:35 am, edited 1 time in total.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Boyds Kolf
Vlamgat, dit lyk bitter niceArnold wrote: Ek kan nie onthou dat ek laas so baie geld vir die poskantoor moes gee nie, maar ten minste is hy nou in my kluis ...
Howa Varminter met 'n Varmint Thumbhole kolf van Boyds ... totale koste van die kolf was nou so by die R1650
[img width=560]http://db.tt/8i0VC9Se[/img]
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Boyds Kolf
Dagse,
Ek gan Defnetief vir my een kolf vir my P14 bestel die einde van die maand! Gan die Nutmeg laminate een vir my kry, sien hulle is out of stock, ma vir Boyds mail om te hoor wanner hulle weer in vooraad gan he.
Waar kan ek sien watse kleur die kolf (Enige Nutmeg Laminate) gan wees as hy klaar afgewerk is en ge-olie is?
Hoeveel kos dit om die aksie te pak? Kan mesn dit dalk self doen?
Groete,
Petrie

" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Boyds Kolf
Hi
wil nou n boyds kolf bestel vir Howa .243, wil net bevestiging he dat dit wel n "short action" is. Sal terugvoer baie waardeur.
wil nou n boyds kolf bestel vir Howa .243, wil net bevestiging he dat dit wel n "short action" is. Sal terugvoer baie waardeur.
And as thy days, so shall thy strength be
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Boyds Kolf
Shoe, lekker baie vrae Petrie, grou op hulle site rond. Daar sal iewers 'n klaar afgewerkte voorbeeld wees om te besugtig, gewoonlik as jy kyk onder die specials sal daar een opduik, of self net verder in jou afdeling ingaan na bl 2/3 ens.Petrie303 wrote: Dagse,
Ek gan Defnetief vir my een kolf vir my P14 bestel die einde van die maand! Gan die Nutmeg laminate een vir my kry, sien hulle is out of stock, ma vir Boyds mail om te hoor wanner hulle weer in vooraad gan he.
Waar kan ek sien watse kleur die kolf (Enige Nutmeg Laminate) gan wees as hy klaar afgewerk is en ge-olie is?
Hoeveel kos dit om die aksie te pak? Kan mesn dit dalk self doen?
Groete,
Petrie
Sorg dat dei ou wat hom pak sy werk ken, gaan op iemand se aanbeveling en nie word of mouth nie
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Boyds Kolf
Boyd's featherweight thumbhole (forest camo green) bestel op 17 Aug 2012, opgetel by die poskantoor 31 Aug 2012
nou wag ek net vir die CFR !!!
And as thy days, so shall thy strength be
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Boyds Kolf
Vandg my kolf bestel vir my P14!!!!
Kan nie wag vir die kolf om te kom nie! nou net iemand in Pretoria kry om die pak werk op die kolf te doen as hy hier is en klaar af gewerk is!!!
sal fotos opsit van die eind produk.
Petrie
Kan nie wag vir die kolf om te kom nie! nou net iemand in Pretoria kry om die pak werk op die kolf te doen as hy hier is en klaar af gewerk is!!!
sal fotos opsit van die eind produk.
Petrie
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Boyds Kolf
Vandag my kolf gekry vir my P14, gou so preefit gedoen, pass mooi. Dink al wat gedeon hoef te word is om seker te mak die loop raak nie die kolf nie en glassbedding.
Dink ek wil ma liewers hom lat fit deur 'n goeie geweersmit.... Trust nie my houtwerk skiels nie...
Het gedeink om ARMS daar in Waterkloof te gebryk om al die nodige werk te doen, het iemand enige ondervinding met hulle of voorstelle van iemand anders in Pretoria sy sout wert is?

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Boyds Kolf
Pedrie
Arms doen goeie werk,Chad kan n geweer bou
Groete
Kobus
Arms doen goeie werk,Chad kan n geweer bou
Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Herman Huyser
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
Re: Boyds Kolf
@Petrie303
Arms in Waterkloof rif doen uitstekende werk. Ek het 'n laminated thumbhole stock vir my Howa 30.06 aangeskaf en hulle het die pillar bedding en packing gedoen. Jy gaan net lank wag (so tussen vier tot ses weke). Dit is omdat Chad en sy manne goeie werk doen.

Work To Hunt, Hunt To Live
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Boyds Kolf
Iemand wat ek met n lekker hart kan aanbeveel is Thinus van Wyk. Hy deel n gebou met Formalito. Hy het al twee van my gewere ge-glassbed, en aan ander kenisse se gewere ook gewerk, en almal is baie gelukkig daarmee. Hy gaan verseker nie ses weke vat om die geweer klaar te maak nie.
Veiligheid eerste manne!
- Musgrave
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm
Re: Boyds Kolf
Ek kan beslis Morkel & Crouse in Pretoria aanbeveel. Hulle het my Boyds Pepper Laminate baie mooi op my Ruger 25-06 laat pas en die aksie ook ge-"glass bed".
.22 - Brno Mod 2
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Boyds Kolf
Dagse,
Vandag my geweer gan ingee by ARMS om die Boyds kolf te fit, Glass en piller bedding te doen. Gan mooi oilie finish kry en sommer die kroon reg sny, kan nie wag vir die geweer om klaar te wees nie!!
Petrie
Vandag my geweer gan ingee by ARMS om die Boyds kolf te fit, Glass en piller bedding te doen. Gan mooi oilie finish kry en sommer die kroon reg sny, kan nie wag vir die geweer om klaar te wees nie!!
Petrie
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
- Herman Huyser
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
Re: Boyds Kolf
@Petrie303, maak jou reg vir 'n lang wag. My 30.06 is na die pilar bedding en packing (6 weke) weer terug Arms toe vir scope ring lapping en voorste scope mount bietjie korter sny. Die kettie ingegee op 11/08/2012 en... wag nog steeds.
Work To Hunt, Hunt To Live
- Hardyman
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am
Re: Boyds Kolf
Dagse Petrie,
Ek het ook vandag op die Boyds kolwe vir die 303 afgekom en oorweg dit self. Wat kos dit jou om die geweer te laat pak en te laat bed?
Groete
Hardus
Ek het ook vandag op die Boyds kolwe vir die 303 afgekom en oorweg dit self. Wat kos dit jou om die geweer te laat pak en te laat bed?
Groete
Hardus
.270 Win
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
- Herman Huyser
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
Re: Boyds Kolf
@ Hardyman, my 30.06 se pillar bedding en packing op 'n laminated thumb hole stock was R770.00 by Arms.
Work To Hunt, Hunt To Live
- Hardyman
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am
Re: Boyds Kolf
Dankie Herman so die spulletjie gaan my in die orde van R2500 kos.
.270 Win
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
- Herman Huyser
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
Re: Boyds Kolf
@Hardyman, dit is nou kolf en pillar & packing ingesluit, maar defenitief die moeite werd, want dan weet jy jou aksie, loop:
1. kan nie skuif nie (want packing is gedoen)
2. over tightening van take down screw gaan nie onnodige stres op loop & aksie plaas nie
3. loop is free floated
1. kan nie skuif nie (want packing is gedoen)
2. over tightening van take down screw gaan nie onnodige stres op loop & aksie plaas nie
3. loop is free floated
Work To Hunt, Hunt To Live
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Boyds Kolf
Ek wil ook 'n Boyds kolf koop. My probleem is om vas te stel watter een is vir die Musgrave model 80 30-06.
Hoe gaan ek dit vasstel?
Enige raad sal help
Hoe gaan ek dit vasstel?
Enige raad sal help
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Scrappies
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm
Re: Boyds Kolf
Hi Jake,
As ek dinge reg vestaan het,het Zack Benade n Boyd's kolf bestel vir sy 6mmbr. Drop hom pm en hoor watter een presies by laat kom het.
Laat weet sommer wat se die man!
Sterkte!
As ek dinge reg vestaan het,het Zack Benade n Boyd's kolf bestel vir sy 6mmbr. Drop hom pm en hoor watter een presies by laat kom het.
Laat weet sommer wat se die man!
Sterkte!
22-250 Howa
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Boyds Kolf
Dagse,
Ek het my geweer terug gekry van ARMS af, Shoe, kan nie nou wag om by 'n skietbaan uit te kom nie!!!! DAMM, die geweer lyk nou mooi!!!
ARMS het regtig 'n goeie werk gedoen!!!
Ek het my geweer terug gekry van ARMS af, Shoe, kan nie nou wag om by 'n skietbaan uit te kom nie!!!! DAMM, die geweer lyk nou mooi!!!
ARMS het regtig 'n goeie werk gedoen!!!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Boyds Kolf
Kyk nou hoe sexy lyk daai .303 Mooi man Petrie baie geluk jy moet baie lief wees vir daardie .303.