Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Druk en spoed is direk gekoppel. Maksimum spoed beteken nie baie as jy nie akkuraatheid ook kry nie. Kyk na maksimum spoed in die Somchem boekie en probeer dit nie oorskry nie. Gee jou geweer se besonderhede en dan kan 'n akkurate veilige lading bereken word op QL.
Oorweeg gerus die 110gr GS Custom HV's. In my 270 loop hulle 3350fps met geen drukke. Volgens my perform hulle stukke beter as enige punt wat ek al gelaai het.
op my .270 laai ek 51.1 gr s365 en dan groepeer hy die beste met hornady 130gr sst koeels.
ek het nou die dag 5 koedoes daarmee geskiet en is baie tevrede.