Manne en Dames.
Ek soek bietjie raad asb. Eks kiet tans 'n Leeupold 6 tot 18 by 40 vx 2 scope. Ek het die scope nou so 3 jaar en skiet 'n 270 ackley improved. Ek het vir my goeie rangefinder gekoop en gebruik berger se ballistic calculator om die trajek uit te werk. Ek het met groot sukses bobbejane en blesbokke op redelikke ver afstande gekiet deur te dial.
My scope het egter so twee weke terug begin probleme gee en ek vermoed met al die tyd agter op die bakkie het die paralaks vertelling dalk los gekom want die scope fokus nou op 300m ma dan wys hy op die vertelling dis op 50. Die verstelling op die tarrets is ook nie meer so akkuraat nie.
So my vraag is die volgende. Ek weet night force is sekerlik die opsie om regtig betroubaar te kan dial. Maar soos alles kom dit teen 'n prys en R20 000 is bo my vuurmaak plek.
Is daar dalk ander opsies wat julle kan voorstel wat ek na kan kyk om dalk die leeupold mee te vervang of kan ek reken dat ek dalk net ongelukkig is en my scope laat instuur en hoop hulle maak hom reg en dat ek nie weer die probleem sal kry nie.
Baie dankie
Scopes wat geskik is vir dial.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Scopes wat geskik is vir dial.
Ou by my klub gebruik n vortex viper 6.5-20x50 en hy is gelukkig hy "track" mooi. Miskien n meer bekostigbare opsie?
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Scopes wat geskik is vir dial.
Doen jouself net 'n guns en MOENIE 'n Counter Sniper Scope kry nie. Behalwe dat die glas absoluut ........ is is die verstellings onbetroubaar. en die kruishare is heeltemal te besig. Moenie dink dat kwaliteit altyd duur is nie. R12k of R13k vir !! ! !!
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Scopes wat geskik is vir dial.
Hallo Gideon
Rudolph het 'n nuwe scope uitgebring 8.5-32x56 T3 reticle goeie waarde vir geld en die lense is op standaard. Myself skiet met 'n Nightforce NXS 8-32x56 np r1 en het heel onlangs 'n Rudolph 8.5-32 aangeskaf en ja. Praat gerus met Dolf by die volgende nommer 0824474827.
Groetnis
MEERKAT
Rudolph het 'n nuwe scope uitgebring 8.5-32x56 T3 reticle goeie waarde vir geld en die lense is op standaard. Myself skiet met 'n Nightforce NXS 8-32x56 np r1 en het heel onlangs 'n Rudolph 8.5-32 aangeskaf en ja. Praat gerus met Dolf by die volgende nommer 0824474827.
Groetnis
MEERKAT