Quest bullets.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Quest bullets.
Iemand al die punte probeer? www.questbullets.com . as jy al het, wat dink jy van hulle? hulle is vrek goedkoop en dan is hulle nog bonded ook. sal hulle kan gebruik vir papier en wild. is nogal lus vir die 130gr .308 vir my 06 in die medium wand dikte!!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Quest bullets.
Lyk indrukwekkend, ek het Petrus nou net ge-Email vir meer inligting. As daai punte kan werk sal ek hom definitief ondersteun.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Quest bullets.
en waneer laas het jy minder as R200 vir n pakkie punte betaal, posgeld ingesluit!!!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Quest bullets.
Lyk nogal na lekke punt.
Het so klomp 303 punte wat ek nog moet laai en dan sal ek bietjie van die punte bestel.
Het so klomp 303 punte wat ek nog moet laai en dan sal ek bietjie van die punte bestel.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Quest bullets.
Petrus gan die jaar blykbaar begin om 9.3 en 375 punte ook te maak.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Quest bullets.
Ek het lank Quest punte van oom Petrus gebruik. Baie lekker punt 150gr op die .308.
Gee net 'n bietjie vleis skade op die bokke, veral as jy been tref. Ek het nog nie 'n punt uit 'n bok gehaal nie en weet ook nie hoe hy terugvou nie maar hy het alles dood gekry wat geskiet was.
As jy kop en nek skote skiet of brakkies sal hy baie goed werk
Robert
Gee net 'n bietjie vleis skade op die bokke, veral as jy been tref. Ek het nog nie 'n punt uit 'n bok gehaal nie en weet ook nie hoe hy terugvou nie maar hy het alles dood gekry wat geskiet was.
As jy kop en nek skote skiet of brakkies sal hy baie goed werk
Robert
Oorwining deur opleiding
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Quest bullets.
Oom Petrus sit waaragtig vir Koekenaap op die map. Ek sal hom moet kontak. Jammer hy maak nie .223 en .243 nie.
Christo
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Quest bullets.
Iemand vir my 'n kontak nommer van die Oom?
Hein
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Quest bullets.
Hein
Phone: +27 (0)27 217 2166
Mobile: +27 (0)83 630 6338
Fax: +27 (0)86 611 5264
E-mail: petrus@kingsley.co.za
Ek het van sy .308 punte bestel, maar die duiwel interfere met my lading ontwikkeling, die flippen chrony se net -al- en het twee uit 20 skote se spoed gemeet
Midrange het 2607 fps gegee maar 18 van die 20 skote le in 'n 150mm sirkel vanaf 300m geskiet. (geen sprake van twee groeperings volgens Hendrik se resep nie)
Ek het 25 punte geweeg en die verskil tussen maks en min is 1.5grein. Die punte se lengte verskil baie min 0.1mm, ek dink dia agv die lood puntjies.
Die punte wat ek uit die wal gerou het was die lood vas aan die jacket, ek het nie geweeg nie. Punte kom in netjiese vlak plastiek bakkie, haal maklik uit met die seat slag.
Ek wens net mens kan samples (30 of 50 van elke soort) kry om te toets in jou wapen. (het ook nie gevra nie, maar miskien moet mens probeer)
Groetnis
Beyers
Phone: +27 (0)27 217 2166
Mobile: +27 (0)83 630 6338
Fax: +27 (0)86 611 5264
E-mail: petrus@kingsley.co.za
Ek het van sy .308 punte bestel, maar die duiwel interfere met my lading ontwikkeling, die flippen chrony se net -al- en het twee uit 20 skote se spoed gemeet
Midrange het 2607 fps gegee maar 18 van die 20 skote le in 'n 150mm sirkel vanaf 300m geskiet. (geen sprake van twee groeperings volgens Hendrik se resep nie)
Ek het 25 punte geweeg en die verskil tussen maks en min is 1.5grein. Die punte se lengte verskil baie min 0.1mm, ek dink dia agv die lood puntjies.
Die punte wat ek uit die wal gerou het was die lood vas aan die jacket, ek het nie geweeg nie. Punte kom in netjiese vlak plastiek bakkie, haal maklik uit met die seat slag.
Ek wens net mens kan samples (30 of 50 van elke soort) kry om te toets in jou wapen. (het ook nie gevra nie, maar miskien moet mens probeer)
Groetnis
Beyers
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Quest bullets.
Beyers,
mooi loop,
ou brits
Nou praat jy.Beyers wrote: Ek wens net mens kan samples (30 of 50 van elke soort) kry om te toets in jou wapen. (het ook nie gevra nie, maar miskien moet mens probeer)
mooi loop,
ou brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Quest bullets.
Dankie Harris30-06! Ek het nog nooi van Quest bullets eers gehoor nie. Met die mal pryse van Hornady's en Sierras soek en my jagpelle al lankal na "goedkoop uitskiet punte". Selfs die PMP 155gr Palma's is nou al meer as R300/100. Ek hoop oom Petrus se punte werk in my gewere.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Quest bullets.
dis n plesier. ek dink dis belangrik dat ons soveel plaaslikke mense ondersteun voor on oorsese punte etc koop. ons kort nog net iemand wat vir ons n lekker ballistic tip kan maak... 
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Quest bullets.
Dit wil nou vir my voorkom dat ek maar vir Petrus van Koekenaam maar sal M?et kontak en sy koe?ls probeer. Stem saam om plaaslik te ondersteun,maar hier is plaaslike manne wat ook maar mal is met hulle pryse. Groetnis
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Quest bullets.
ek hoor jou SJ!! ek het lank n ander plaaslikke punt geskiet maar "agv die koper prys" kan ek die nie meer bekostig nie. amper R500 vir 50 punte om klein wild te skiet is bietjie heavy vir my!! 
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Danie Lombard .243
Re: Quest bullets.
Naand almal.
Ek wil vir my van die .30 kal 165gr spbt punte bestel. Sal 'n post plaas oor hul groepe en hoe hul maak. Ek is erg nuuskerig en ja, ons al moet begin kyk na goekoper punte. Die game van ons raak duur.
Ek wil vir my van die .30 kal 165gr spbt punte bestel. Sal 'n post plaas oor hul groepe en hoe hul maak. Ek is erg nuuskerig en ja, ons al moet begin kyk na goekoper punte. Die game van ons raak duur.