Koos jys heeltemal reg met wat daar in rooi staan die regte toepassing.Biltongjagter wrote: Bly daar word saamgestem met my 33.3cm soos ek reeds in my plasing #38 aangedui het. D?t onder die sogenaamde aanname dat die Koedoe koei teen 5km/u beweeg, sommer so van direk na 'n stilstaande posisie
Kom ons kyk hoe haalbaar hierdie 0 - 5km/u spoed vir die koei is.
Dus het di? kat .15sek. nodig om van 0 - 5km/u te versnel.The cheetah achieves by far the fastest land speed of any living animal?between 112 and 120 km/h (70 and 75 mph)[3][4] in short bursts covering distances up to 500 m (1,600 ft), and has the ability to accelerate from 0 to over 100 km/h (62 mph) in three seconds.[5]
Verseker gaan daardie Koedoe koei nie dieselfde as die Jagluiperd kan haal nie.
Haal sy helfte van daardie versnelling van die Jagluiperd, halveer die 33.3cm ook - skoot dus steeds binne die 25cm van kant tot kant van die lewensbelangrike organe!!!
Wonder of so Koedoe 25% van Jagluiperd se versnelling sal behaal?
Die korrekte toepassing van die sommetjies-maak-vermo?, is eintlik wat tel in die praktyk.
Frederik, Vlakvark en manne wat soos julle voel wanneer harde, onomstootlike feite oor 'n produk weergee word, gaan stel dieper ondersoek in oor die produk, beproef die produk dalk as jy mans genoeg is, en vind sodoende self uit wat gee jou die swak smaak in die mond.Groete,"It doesn't matter how many dogs bark up the wrong tree, it is still the wrong tree." - Fritz Perls.
Koos.
Nou as jy bietjie fisiologie by gooi sal jy weet dat die versnelling nie line?r is nie soos jy dit nou uitgewerk het om jou produk te probeer favour al weer nie, maar dat die versnelling van die dier of mens eintlik in logaritmiese kurwe plaasvind en dat 60% van die versnelling reeds in die eerste beweging plaasvind.
Ek gaan nou nie meer s? nie. Mense sien maar die info vir wat dit is.
Oor die 15km\hr dwarswind, sit die koeel met sy specs in balistics calculator met jou twistrate en rigting en afstand na teikin en al die ander variables en dan trek jy dit af as die wind in dieselfde rigting as bok se beweging is of tel dit by as die teenoorgestelde rigting.






