Wie maak geweer kolwe in Namibia
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Wie maak geweer kolwe in Namibia
Weet julle dalk van iemand wat geweerkolwe maak in namibia, 'n vriend se kolf het gebreek en wil 'n nuwe laat maak.
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Wie maak geweer kolwe in Namibia
Hallo Flip.
Ek is in Gobabis,Jy kan by een van die geweer winkels uitvind.glo hulle sal jou kan help
Ek het vir my n kolf van boyds af bestel.dit vat so maand tot hy hier is.en vir die prys sal
jy nie iets beeter kry nie.
Hoop julle kom gou reg
Naas

-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Wie maak geweer kolwe in Namibia
Andre Jacobs
nul ag een twee sewe drie een sewe vyf nul
nul ag een twee sewe drie een sewe vyf nul
- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: Wie maak geweer kolwe in Namibia
The Rifle Maker 061-304515
Edmund
Hy is duur , maar goed.
Groete
Daan
Edmund
Hy is duur , maar goed.
Groete
Daan
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Wie maak geweer kolwe in Namibia
Dankie manne ek sal dit aanstuur vir my pel.