Schmidt en Bender vs swarovski
-
uri
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Wed Apr 11, 2012 11:14 am
Schmidt en Bender vs swarovski
Naand manne. Wat sou julle se, hoe vergelyk di S/B 8x56 met 32 tube teen 'n swarovski 4x12x50 met 25mm tube? Wil dit op n .223 sit,vir nag jag. Is daar iemand wat vir my kan se hoe is die leopold 4x12 x50 met die rooi dot?
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Schmidt en Bender vs swarovski
Uri
Ek dink die 1ste 2 se name s? alles-as jy 1 van hulle kan kry hoekom wil jy nog die laaste 1 oorweeg.Ek het 'n 8x56 S&B met 'n 25mm tube.Tussen jou 1ste 2 is dit baie moeilik-die S&b se tube gaan meer lig inlaat en die Swar het weer die groter vergroting-sal graag wil hoor wat die manne wat ken sal s?.Ek's nie 'n ekspert nie ma ek sal die laaste Leupold los as jy 1 van die 1ste 2 kan koop.
Mooi loop
Henry

- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Schmidt en Bender vs swarovski
Uri
Ek sal die S/B of die Swarovski neem indien geld nie 'n oorweging is nie. Die rooi dot groen ook is oor die algemeen meer van 'n beslommernis as 'n aanwins. dan is die dot te helder en as jy ve^r wil skiet en is dit te swak vir naby ens.
Albei die vergrotings en klas van scopes wat jy noem sal jou verder laat sien as wat jy met die 223 kan skiet, maar dit sal jou die diere beter laat identifiseer.
Die leopoldt se lense is nie die kwaliteit van die eerste twee fabrikate nie.
Groete
Heinrich

Last edited by jaracal on Fri Apr 27, 2012 8:06 am, edited 1 time in total.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Schmidt en Bender vs swarovski
Jaracal
Miskien kan dit laat middag iets beteken.
Mooiloop
........wil so graag saamstem met hierdie stelling en doen ek dit ook sommer, met 'n lig op die geweer is dit net meer 'n hindernis as iets anders.Die rooi dot groen ook is oor die algemeen meer van 'n beslommernis as 'n aanwins. dan is die dot te helder en as jy ve^r wil skiet en is dit te swak vir naby ens.
Miskien kan dit laat middag iets beteken.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Schmidt en Bender vs swarovski
Sorry Manne dis 'n halwe HIJACK die
Vir nag skiet sal die Swarovski of S/B virseker beter as die Leupold wees selfs die prys se dit
Ek het ook nooit van die dot storie gehou nie. Ek het egter nou 'n VXR Leupold gekoop
Sal so rooi dot nie beter op 'n swart agtergrond werk soos 'n buffel of swart vark. As wat die swart kruis wegraak op so swart dier nie
Dit was hoekom ek die scope gekoop het. Het dit nog nie self beproef nie, maar dit was maar wat my in daai rigting gely het. bygese die scope werk nie in die nag onder lig nie. Dis vir 'n groot kaliber geweer wat net in die dag sal werk

Last edited by Vlakvark on Sun Apr 29, 2012 3:07 am, edited 1 time in total.

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Schmidt en Bender vs swarovski
Vlakvark
Jy sal jou VXR geniet.......
Mooi loop
Francois
Jy sal jou VXR geniet.......
Mooi loop
Francois