Kan iemand help met herlaaidata vir 250 Savage. Dit is vir 'n geweer gebou deur Sabi Rifles op 'n Mauseraksie en Walther loop met 1:10 twist. Overgesetsynde: (1) Dit kan ho?r druk hanteer as die Savage 99 en (2) Dit kan die swaarder punte hanteer. Dit is dan ook 110, 115 en/of 120gr punte wat ek wil gebruik.
Dalk kan die ouens met QL vir my iets aanbeveel?
250 Savage
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 250 Savage
Harrris 30-06, het baie ladings vir n 250 slot aksie. ek het n 99 model, jammer. ongelooflikke akurate kaliber. wat gemak met ladings en vir eenvoudige akuraatheid kry sal ek se hy is selfs meer konstant as n 308.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!