silencer

Post Reply
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

silencer

Post by kopskoot »

Manne ek het vandag my silencers vir my 270 wsm en 25-06 gekry (het nog nooit een gehad nie)

Wonder toe (heeltemal te laat) of die goed die akkuraatheid van my gewere/ ladings gaan beinvloed, of net die point of impact

Sorry, dit is seker al bespreek, maar ek het dit nog nooit regtig gevolg nie
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: silencer

Post by BLOK »

Headshots

Search net dit is al hele klomp kere bespreek.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: silencer

Post by Gerhard »

kopskoot wrote: Manne ek het vandag my silencers vir my 270 wsm en 25-06 gekry (het nog nooit een gehad nie)

Wonder toe (heeltemal te laat) of die goed die akkuraatheid van my gewere/ ladings gaan beinvloed, of net die point of impact

Sorry, dit is seker al bespreek, maar ek het dit nog nooit regtig gevolg nie
Sit hulle op en gaan skiet met die gewere.

Jy sal gou gou jou antwoord kry...

Geniet die skiet.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: silencer

Post by G-force »

Sometimes if the silencer is quite large it can shift your POI down abit due to minimal "barreldroop".Some people get a few fps more with the suppressor on while others lose fps.It all depends on the design of the internal I believe.
Test it!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: silencer

Post by kopskoot »

tkanks G-Force
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: silencer

Post by pietjacobs »

Kopskoot, met my silencer op is my POI 5duim laer as normaal. My groepe het wel beter geword, maar ek dink dit is agv die minder recoil. My spoed is so 9fps vinniger.

Groete,
Piet
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: silencer

Post by Lourens »

Kopskoot,

Ek het met my 243 opgemerk dat die silencer die akkuraatheid selfs effens verbeter. Hy sal in alle waarskynlikheid die point of impact verlaag. Wanneer gaan jy hulle laat fit? By wie het jy gekoop?

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: silencer

Post by kopskoot »

Lourens& Piet

Ek het by Clarence van terminator gekoop, en Thinus by ( onder) formalito het hulle gefit.

Het op my 270 wsm en 25-06 en sal more-oggend gou gaan toets. Gaan die naweek bietjie speel met hulle.

Dankie vir die terugvoer.
Last edited by kopskoot on Thu Feb 23, 2012 7:01 pm, edited 1 time in total.
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: silencer

Post by JPS »

Kopskoot

Presies soos myne, Terminator  en opgesit deur Tinus ;D

groete
Jp
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: silencer

Post by kopskoot »

Terug voer

Ek het die twee k/d vanoggend gaan toets, en die van julle wat gese het my groepe gaan kleiner word.............. wel julle was reg.

Ander interesante ding is dat ek vantevore gesukkel het om 75gr V-Max'e te laat groepeer soos ek daarvan hou, met die silencer op, het die groep gekrimp van 18mm na 6mm op 100m

Ek moet bieg, ek hou nie daarvan om aan my gewere te laat sny en karring nie, en daarom nooit kans gesien vir die silencer nie, maar ek is nou sold. gaan sommer my 470 ook twee opsit. (smile) (hoe kry ek daai gesiggie hier?)
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Post Reply