Probleem dier Jagters

Moderator: Global Moderator

Post Reply
Deon Joubert

Probleem dier Jagters

Post by Deon Joubert »

More manne

Wil graag by julle hoor of van julle al gelukig was om gekontak te word om n groot probleem dier van kant te maak ?
et maar net gewonder .
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Location: Jubail Saudi Arabia

Re: Probleem Jagters

Post by Gerhard »

Deon wrote: More manne

Wil graag by julle hoor of van julle al gelukig was om gekontak te word om n groot probleem dier van kant te maak ?
et maar net gewonder .
Wat se probleem dier praat jy van???
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Kallie404
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 424
Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Location: Mooketsi & Phalaborwa-Limpopo Provinsie

Re: Probleem Jagters

Post by Kallie404 »

Hello Deon

Ek glo jou opskrif moet lees " probleem dier jagters" ?  Ek  het al self n hele paar probleem diere gejag en baie van my jag maats ook. N faktor wat nogal belangrik is ,is dat n mens baie vinnig moet reageer,soos gewoonlik binne n dag of twee. Ek het bv laas week kans gehad om n probleem krok langs die wildtuin te jag,maar daar was net nie tyd nie.......Groete

As ek mag vra hoekom jou vraag??
404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
Deon Joubert

Re: Probleem dier Jagters

Post by Deon Joubert »

Ek sien hier is baie ouens wat hulle besonderhede hier opgesit het vir help met die probleem diere. Ek sal ook graag so ietsie wil gaan skiet maar ek weet nie wa sit die ouens die probleem diere op nie en hoe om op dit te reageer.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6887
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Location: Piet Retief, Mpumulanga

Re: Probleem dier Jagters

Post by DWB »

Jong, dis baie keer die manne met goeie reputasies in die bedryf.

Die span met die honde van Barberton is vooruit geboek op plase met bosvarke, hulle het laasjaar 3 probleem leeus ook met die honde gejag.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply

Return to “Kontak besonderhede van jagter”