Ons het toe besluit op Ritepower se pomp en panele, hyt 40m lift en gee so 5000liter 'n dag,
Thanks manne.
son dompel pomp
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: son dompel pomp
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: son dompel pomp
Hugo, ek is n makelaar en ek verseker baie van daardie sonpompe en die sonpanele wat daarmee saamgaan. ons ondervind n hoe frekwensie van diefstal op daardie panele. party manne glo hy moet op n hoe paal gesit word, maar dit werk ook nie altyd nie.
sommer my 2c.
sommer my 2c.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: son dompel pomp
James,
Dankie man, ons sal dit als in ag neem en hom sommer toe sweis en die paneel ook vas sweis, die bome praat mos met die shebeen se kliente in die bosveld.
Moet by se ons elektriese heining se paneel staan nou al 5 jaar en hy is nog nooit aan gepeuter nie, touch wood.
Dankie man, ons sal dit als in ag neem en hom sommer toe sweis en die paneel ook vas sweis, die bome praat mos met die shebeen se kliente in die bosveld.
Moet by se ons elektriese heining se paneel staan nou al 5 jaar en hy is nog nooit aan gepeuter nie, touch wood.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- Onskulligejakkals
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Wed Dec 28, 2011 4:00 pm
Re: son dompel pomp
Hi Hugo
Ek het vir my 2 van dieselfde gekoop as wat Dawid vir jou die kwotasies kan voor email my navrae aan Solarman in PTA was dat ek 5000 l per dag per pomp wil he.Hulle pomp maar van uit n 3 m gat maar druk so +- 40 bult op ..Op die stadium gebruik ek net een want dit verskaf meer as wat ek gebruik.Elke pomp het sy eie 210watt Sanyo paneel
n Wenk..met instellasie..die plastiek nippel wat tussen die pomp en die voetvalve inkom..moet dit nie verby die skroefdraad van die pomp draai nie want dit kan met die spiraal van die pompie interveer.
Groetnis

Ek haat n rooikat
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: son dompel pomp
Ek het 'n watermax buffalo gehad met 8 x 75w panele. Hy moes 2000l/uur pomp en kon dit doen, MAAR, daar is nie regtig 8 ure vol sonkrag reg deur die jaar nie. Jy is gelukkig as jy 6 ure per dag kry.
Ek het die panele op 6meter 4" staal paal in raam gesit wat ek toe gesweis het, die paal Antbar ( baie taai gom wat aan bome gesmeer word om miere uit te hou ) gesmeer. 3 jaar goed gegaan toe saag ta hom net eenvoudig af met ystersaag en vat 3 panele toe hy val. Ek sien al die ander glas is stukkend toe die SAPD man se dat hulle nie worry vir die glas nie. Hulle soek net die selle, rol dit op en dan pas dit in Checkers sak. Moet nie iemand soek met paneel onder die arm, soek iemand met Checkers sak.
Toe span ek maar met ou ESKOM pale en staalkabel 'n 3300v step up en step down lyn en nou het ek altyd water.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm
Re: son dompel pomp
Weet dis n ou post maar weet iemand of Eskom rebate of hulp aanbied vir so n kragbesparings?
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: son dompel pomp
I have recently put in a Lorentz pump that can pump a max of 4500 l/hr and have set it on min 1200 l /hr. Cost roughly R40 000. I used to have a gen set with a submersable doing the same job, should have done this long ago. In the process of putting a float switch in the reservoir so that I do not waste water by the dam over flowing.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: son dompel pomp
Ek was verlede week in Sutherland en het 'n sonpomp gesien wat 7bar druk gee, genoeg vir 12 spreiers/reeners. Gebruik 900watt sonpanele en gee meer as 2500l/uur.
Panele kos R9/watt (R8100 vir die panele) en die pomp so R23 000. Kon nie glo wat ek sien nie.
Ja, dit is 'n opsie en die pompe en sonpanele se pryse het drasties gedaal.

- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: son dompel pomp
ek het nog 'n dompel pomp wat van 'n janmar af hol.
my pype raak op. kan 'n mens al pvc vir hul ook kry. hul pype is maar duur, en swaar. werk moeilik.
jammer ek dwaal van onderwerp af.

HOU HOM DAAI DIKTE