Yaliar
My brains werk overtime, ek dink al hoe. Miskien 'n 6mm dasher (dop en all )vooraan vasgebout, of so iets.
Kruger
Hy's baaaaie sleg, moenie eers probeer, vries hulle ek sal hulle oplaai vir hondekos, my honde is particular oor hoe jy egter met die vleis moet werk so laat weet dan stuur hulle die instruksies.
Christo
Vlakvarke kom nou in gebied
Moderator: Global Moderator
- Christo
- Hero Member
- Posts: 3272
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
- Location: Koue Bokkeveld
Re: Vlakvarke kom nou in gebied
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
- Hero Member
- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Vlakvarke kom nou in gebied
Twee weke vlakvarkop Poplar Grove van Kobus Olivier geskiet deur sy seuns. Aan die Noorde kant van Nardousberg. Manne met kleinvee smile nie.
-
- Newbie
- Posts: 23
- Joined: Sun Jul 03, 2011 7:49 am
Re: Vlakvarke kom nou in gebied
Yalair, ja nee sterkte swaer, jy sal moet loodgooi daai varkies vervuil vinnig en netnou is die jakkalse ook in. Groetnis Hugo