KD opinie
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: KD opinie
Hier is nou my dom vraag....kd op .22, dan moet jy subsonic ammo skiet vir prima resultate.
Op ander kalibers, s? bv .308 teen 2600ft/sek...2x die spoed van klank...hoe dan nou, wat van die "somic boom"?
Help my on te verstaan,
Ek luister graag
Cheers

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: KD opinie
Hey Cobus, jy maak geraas. Steek die vuur aan die brand en nooi die manne vir n bring en braai.!!!! 
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: KD opinie
Ai ou mater, jy wil weer net lekker kuier en my weer vir dom los, kom, kry die slim manne en s? my bietjie
Cheers
(Ps. nou weet ek nie eers meer hoe om gesiggies by my posts te sit nie)
Cheers
(Ps. nou weet ek nie eers meer hoe om gesiggies by my posts te sit nie)
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: KD opinie
Te veel brandewyn by die coke???
SO DOEN JY DIT!!!! Ha ha ha 
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: KD opinie
Gaan vanaand so bietjie ysskaats! Wie gaan saam?
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: KD opinie
Wil jy nou h? ek moet ander arm ook verloor??wie gaan dan die bier in my keel afgooi??grumpy wrote: Gaan vanaand so bietjie ysskaats! Wie gaan saam?
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Henk100
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Wed Mar 16, 2011 3:32 pm
Re: KD opinie
Ek het vir my 'n KD bestel deur my swaer en het dit deur Rosentall in Windhoek laat opsit. Dis op my .223.
Met die KD skiet die geweer 6 duim laer. Is dit normaal.
Groete
Henk

herley
Re: KD opinie
Henk100
Ekt dieselfde oorgekom met my 308 toe ek n KD laat opsit het maar met my 22-250 was ek so n duim laer met die KD op, ek dink dit hang baie af van die spoed van die kaliber,net my opinie
Ekt dieselfde oorgekom met my 308 toe ek n KD laat opsit het maar met my 22-250 was ek so n duim laer met die KD op, ek dink dit hang baie af van die spoed van die kaliber,net my opinie
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: KD opinie
Baie min wat n geweer op dieselfde plek sal skiet.
-
Henk100
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Wed Mar 16, 2011 3:32 pm
Re: KD opinie
Dankie vir die terugvoering.
Ek wil nog die spoed van my geweer toets, maar kry nie tyd nie.
Groete
Henk
Ek wil nog die spoed van my geweer toets, maar kry nie tyd nie.
Groete
Henk
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: KD opinie
Cobus, dis nie n probleem nie my maat, jy le en drink tot jy le!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! 
-
Henk100
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Wed Mar 16, 2011 3:32 pm
Re: KD opinie
Grumpie
Kan nie agter die opmerking wat jy gemaak het nie kom nie
Is dit persoonlik??????
Ten minste as jy iemand will aanval gebruik die persoon se e-pos adres.

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: KD opinie
Henk ek het al 'n klompie gewere gesien met KDs en nie een skiet op dieselfde plek met en sonder die DK nie.
Ontou, die geweer is swaerder en terugskop is minder met KD. Dis 2 groot faktore wat POI beinvloed.
Peet

Work to live, don"t live to work
-
Henk100
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Wed Mar 16, 2011 3:32 pm
Re: KD opinie
Pvdw
Ek wardeer vir die terugvoering.
Wat ek nie wou op bring nie is dat die lading wat ek gebruik "string".
Ek het altyd met my gewere sonder 'n kneldemper geskiet.
Die kneldemper maak die geluid op die oor sagter as jy in die voertuig sit en die manne skiet op die bakkie.
Ek het gisteraand op Francios se vidio gekyk en sien die jakke stel nie belang in die klank nie.
Ek wardeer vir die terugvoering.
Wat ek nie wou op bring nie is dat die lading wat ek gebruik "string".
Ek het altyd met my gewere sonder 'n kneldemper geskiet.
Die kneldemper maak die geluid op die oor sagter as jy in die voertuig sit en die manne skiet op die bakkie.
Ek het gisteraand op Francios se vidio gekyk en sien die jakke stel nie belang in die klank nie.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: KD opinie
Henk, wat bedoel jy by persoonlik? 
Ek het jou glad nie aangeval nie so ek dink jy moet net jou feite reg kry. Ek ken jou nie so hoekom sal ek so iets doen???????????
Ek praat met baie manne op die forum en ek dink hulle ken my al goed.
Ek het die post begin oor knaldempers. Almal lewer hulle opinies en gee raad. Ek vra nou, wys my asb waar ek jou aan geval het? As ek onwetend so iets gedoen het sal ek verskoning vra so ek dink jy moet weer gaan lees.

Manne, asb help my reg hier. Ek is nou baie ongelukkig oor die opmerking. As ek die man aangeval het asb help reg dat ek verskoning vra. Ek het nie bedoel om enige iemand aan te val nie.
Die post is oor vrae wat ek het op n KD nie n boks geveg nie. Help my asb reg.
Dankie

- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: KD opinie
Hi grumpy.
Ek sien niks in terme van 'n aanval nie, jy het mos net gese dat 'n geweer basies nooit op dieselfde plek sal skiet as jy sy KD afhaal of opsit nie. Sukkel ook om te sien wat persoonlik is aan so 'n stelling.

ek soek nog wapens...
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: KD opinie
Grompie
Ek dink dit gaan dalk oor jy en cabous se getergery met mekaar, dink nie henk besef dis net jokes onder goeie maters nie
Henk
Die KD doen veel meer as net die klank op die oor demp. Daii jakke wat FM omgedop het is dom jongetjies, ouer kalante is maar sku vir die harde knal en draai vinnig rug.
Die KdD "difuse" die klank golwe en maak dit onmoontlik vir die dier om te bepaal uit watter rigting dier oorsprong is, daarom word die weghol instink futile omdat die dier nie kan peil van waar die gevaar is nie.
Verder gee KD bie minder recoil en maak dat jy die skoot mooi kan deur volg op teiken en met goeie KD verbeter akuraadheid gewoonlik

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Henk100
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Wed Mar 16, 2011 3:32 pm
Re: KD opinie
Grumpie
Ek het dalk die reply van jou verkeerd op gesom.
Ek sien nou dat jy en cobus is vriende.
Dis my fout en ek vra om verskoning.
Hoop ons kan ontmoet en lekker gesels.
Henk
Ek het dalk die reply van jou verkeerd op gesom.
Ek sien nou dat jy en cobus is vriende.
Dis my fout en ek vra om verskoning.
Hoop ons kan ontmoet en lekker gesels.
Henk
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: KD opinie
Grompy, Henk...
Skuus manne, ek kyk die post so en dog toe maar dis die "comments" oor die geweer wat nie op die selfde plek skiet nie wat die wrywing veroorsaak het.
Ek en Grompy hat al ontmoet en bietjie saam gekuier en is goeie pelle hier op die forum, ons het albei liefde vir motorfietse ook, hy ry nog, ek kyk dit nou op tv.
Sy comments word in goeie lig gesien en sy terg was tussen pelle, ek het gladnie eers gedink dit kon tot enige wrywing ly nie, ek dink hy was net so verbaas....
Grom, ou pel....relax nou.
Henk, dankie dat jy "vir 'n vreemdeling opstaan", dis 'n baie goeie karakter eienskap.
Als almal nou hulle trane afgedroog het kan ons aangaan en my dom vraag oor die knaldemper(.22 subsonic vs ander kalibers, supersonic) te bespreek.
Cheers
Skuus manne, ek kyk die post so en dog toe maar dis die "comments" oor die geweer wat nie op die selfde plek skiet nie wat die wrywing veroorsaak het.
Ek en Grompy hat al ontmoet en bietjie saam gekuier en is goeie pelle hier op die forum, ons het albei liefde vir motorfietse ook, hy ry nog, ek kyk dit nou op tv.
Sy comments word in goeie lig gesien en sy terg was tussen pelle, ek het gladnie eers gedink dit kon tot enige wrywing ly nie, ek dink hy was net so verbaas....
Grom, ou pel....relax nou.
Henk, dankie dat jy "vir 'n vreemdeling opstaan", dis 'n baie goeie karakter eienskap.
Als almal nou hulle trane afgedroog het kan ons aangaan en my dom vraag oor die knaldemper(.22 subsonic vs ander kalibers, supersonic) te bespreek.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Henk100
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Wed Mar 16, 2011 3:32 pm
Re: KD opinie
Ek gaan gou 'n paar skote skiet op die baan.
Ek het nog Sako patrone en ek sal kyk wat hulle maak deur die KD.
Ons klub het 'n Chrony, maar ek moet nog 'n staander prakseer.
Sal julle laat weet wat die gekoopte patrone maak.
Henk.
Ek het nog Sako patrone en ek sal kyk wat hulle maak deur die KD.
Ons klub het 'n Chrony, maar ek moet nog 'n staander prakseer.
Sal julle laat weet wat die gekoopte patrone maak.
Henk.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: KD opinie
More manne. Ek en Henk het klaar dinge uit sorteer. Daar was n misverstand. Hy ken Cobus nie soos ek hom ken nie. Ek het bedoel as Cobus le en drink dan het hy nie ver om te val nie!!!!!!!!!!!!!
Dit is tog darem sagter om op die bank te le as om op die vloer te val!!! 
Henk kom op die kant toe en ek gaan probeer om hom te gaan sien in Pta. Hy moet darem net onthou ek begin so op die 140kg die skaal trek en drink nie n bottel op n slag nie maar n kas. Die pens het baie gekos om daar te kry en nog meer om dit daar te hou!!!!
Lekker dag en die ding is reg nou. Dit gaan Henk baaaaiiiieeee kos. Hy weet nog net nie. Hy moet al my posts gaan lees dan gaan sy vrou hom slaan omdat hy so laat in die bed kom dan hoef ek dit nie te doen nie.
Nou moet die man wakker wees vir my!!!
Henk kom op die kant toe en ek gaan probeer om hom te gaan sien in Pta. Hy moet darem net onthou ek begin so op die 140kg die skaal trek en drink nie n bottel op n slag nie maar n kas. Die pens het baie gekos om daar te kry en nog meer om dit daar te hou!!!!
Lekker dag en die ding is reg nou. Dit gaan Henk baaaaiiiieeee kos. Hy weet nog net nie. Hy moet al my posts gaan lees dan gaan sy vrou hom slaan omdat hy so laat in die bed kom dan hoef ek dit nie te doen nie.
Nou moet die man wakker wees vir my!!!
-
Henk100
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Wed Mar 16, 2011 3:32 pm
Re: KD opinie
Nou het ek mos gaan skiet met die .223.
Dis met Sako patrone, self gelaaide patrone ens. Nou skiet daai dun pyp sulke swak groeperings.
As ek op 'n plaas kom en die borer vra of ek kan skiet, kan ek mos nie se ja nie.
Die enigste wapen wat ek nou kan vertrou is die 30-06.
Die KD skiet 6 duim hoog as wat normale patrone skiet'
Ek wil die kraaie op ons Hoogspanning lyne skiet, maar nou weet ek nie of ek maar die saloon moet vat nie. Dis soos om 'n pyp in jou langbroek in te druk. Die geweer het my al uit die moeilikheid gehelp. Ek weet ook nie of my wiskunde reg is nie.
Pataguras het nooit byvoorbeeld met oorbevolking gesukkel nie.
Hy het ook nie met jakkalse gesukkel nie. Hy het ook nie met staankende werkers gesukkel nie.
Alles verstaan ek, maar om jam in 'n toe blik te kry is iets boos.

Is daai geweer behoorlik gebed en die ding behoorlik gefloat?
Geweer skiet nie hoer met KD op tensy daar fout is soos raak aan die kolf of iets nie
Geweer skiet nie hoer met KD op tensy daar fout is soos raak aan die kolf of iets nie
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Henk100
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Wed Mar 16, 2011 3:32 pm
Re: KD opinie
Dok
Ek het met hom altyd geskiet so van sy ma af.
Alles was reg en nou het 'n ek 'n probleem .
My ouboet het ook met die roer geskiet en die resultate was dieselfdie.
Die loop is los en druk nerens nie'
Ek kan nie sien dat die kroon gesny is nie.
Miskien kan ons nie skiet nie.
Ek wil graag 'n fotos opsit van my gewere maar sukkel. Net soos 'n Fordson trekker sukkel ek ook.
Dok Ek het vir my 'n 25-06 gekoop maar mos 'n ander storie.
Lyk my ek moet maar met die duk pyp skiet.
Die probleem is die mense wil die wild af haal voor die seison.
Ek sien dat Dawie uit die chopper hulle skiet. Daar by ons is net klippe. Tot 'n Cruiser sukkel daar.
As ek die perd opsaal is hy moeg voor ek hom kan klim.
Nou het ek gelieg.(Die perd i oud)
Ek ry nie meer perd nie , te oud.
Vlieg net as hulle my dwing.
Ek moet weer vlieg as die werks forum nie af kom in die tyd wat ek daar is nie.