CZ 527 varmint kevlar 223

Post Reply
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 831
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

CZ 527 varmint kevlar 223

Post by Lamtjop »

Hallo almal.
Ek kyk nou al n geruime tyd na die geweer, ek wil weet of iemand kennis het van hulle. Ek sien ook nerens in Suid Afrika iemand wat hulle adverteer nie, ek het nog nie cz agente gebel nie, ek doen sommer net so bietjie navorsing. Dit lyk net vir my na n baie lekker geweertjie aangesien hy nie heeltemal so swaar is soos ander varmint gewere nie.
Groete Tjops
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: CZ 527 varmint kevlar 223

Post by Francois Marais »

Tjops

Lyk na n spoggerigge geweertjie, ek het so een in 22 Hornet, en hy het my nog net plesier verskaf.......hier is n stukkie waar hulle hom op Sniper Central getoets het.....

http://www.snipercentral.com/cz527.htm

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: CZ 527 varmint kevlar 223

Post by molopohunter »

Baie goeie gewere.
Myne is nou net die 550 super varmint, en as ek nou reg verstaan is die 527 net bietje kleiner kalibers.
Die kevlar kolf sal dit n lekker werk geweer maak...en dit lyk vir my net  8)
Wat ek ook gelees het op usa forums, is dit van die akuraater produksie lope op die mark. Party het hom selfs met sako en tikka vergelyk. Dis net wat ek gelees het. Sal bietjie daai artikel weer soek en hier op sit. Wil nie nou op tone trap nie.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
Post Reply