Hi manne,
Ek wil julle mense gou iets vra, ek het al gehoor as mens biltong en droe wors hang in die somer dan word dit sleg en kry wurms of iets.. Wil net weet of is dit so en indien wel hoe kan of moet mens maak in die geval?
As julle my biki raad kan gee sal ek dit waardeur.
Groete
Herman
Biltong in die somer
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Biltong in die somer
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: Biltong in die somer
first make sure that flys can not get to it then use a heater to dry up the air dont forget a fan and ample air flow
the best is to build a cabinet like the ones you will find in a butchary
the best is to build a cabinet like the ones you will find in a butchary
Last edited by Theo E on Thu Dec 22, 2011 1:49 pm, edited 1 time in total.
- Karl Stumpfe
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Thu Dec 23, 2010 1:37 pm
Re: Biltong in die somer
Herra, ek en my laaitie en "n pel het laasweek 'n klompie springbokke en blesbokke omgedop. Ek het een van daai biltong drooers gekoop wat hulle in RSA by Builders warehouse en Pick en Pay Hypermarkets verkoop. Dit werk baie goed, maak so 2.5 kg op 'n slag droog.
Ek het reeds gesnyde biltong strips in 2.5kg pakke gevries, ontvries dit, spice dit, hang op met 100W bulb ook in kas vir so 6 ure, dan haal ek bulb uit en hang biltong in vir so 2 dae met net klein extractor fan wat loop. Dit werk baie goed, en jy het heeltyd vars biltong. Nogi met droee wors getry nie, bang vir die vet...

Karl Stumpfe
+264811285416
+264811285416
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Biltong in die somer
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Biltong in die somer
Herra gaan kyk in ons "mall" by daai biltong plek hulle het n gewone kas met rekenaar "fans" in en hulle verkoop dit tog.
Groete FB
Groete FB
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Biltong in die somer
Dankie manne
Sal verseker na julle raad kyk en volg, dink dit is wel n goeie idee om dit te vries en te wag vir winter on dan te hang, is net bang die vleis raak vrot of iets en dan sit ek met die verlies, maar gaan na julle raad kyk en sien watter plan ek kan maak!
Francios, ek sal biki gaan kyk daar, maar as jy trug kom dan is ek af so jy kan my some gaan wys, het ook baie om in te haal!
Groete
Herman
Sal verseker na julle raad kyk en volg, dink dit is wel n goeie idee om dit te vries en te wag vir winter on dan te hang, is net bang die vleis raak vrot of iets en dan sit ek met die verlies, maar gaan na julle raad kyk en sien watter plan ek kan maak!
Francios, ek sal biki gaan kyk daar, maar as jy trug kom dan is ek af so jy kan my some gaan wys, het ook baie om in te haal!
Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Biltong in die somer
Herra ja ons moet!!As ek vanand gaan roep sal ek latweet!
Groete FB
Groete FB
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Biltong in die somer
Ons maak reg deur die jaar biltong en droewors.
Het n kamertjie met fein sif om vliee uit te hou, n dakwaaier en 2 fans van beide kante.
Solank die lug droog is en daar is n konstante trek, sonder vliee, is die kop deur.
Die grote kan wees van die kassies wat die manne van praat tot n vertrek.
Hoop dit help bietjie.

Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Re: Biltong in die somer
Stem saam,
Sorg dat brommers uit bly, gebruik genoeg wind en die kamer moet nie te warm wees nie. Ek sit heater by as dit reenerig is vir die vog. Ek laat ook fris waaier onder die biltong l? en boontoe waai sodat alle biltong ewe veel wind kry. Dit werk vir my baie beter as waaiers langs die kant. Veral as ek baie biltong redelik naby mekaar moet hang en so 3 aan 'n string
Sterkte
ss

.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75