Ek mix maar die tales so bietjie.
Die eerste ouens wat hul comptencies gedoen het se setrifikate verval een van die dae. Daar is sekere groepe wat byvoorbeeld slegs die toets geskryf het
, maar nog nie die praktiese deel gedoen het nie. Hierdie persone moet moontlik beide komponente van die toets oor doen. Die van ons wat die volle toets gedoen het, moet moontlik die hele toets oor doen. Nog beter tenspyte van die feit dat jy bewys kan lewer dat jy jou wapen deurlopend gebruik het, moet jy nog steeds die volle party deurmaak.
Die ander sy van die saak, is dat indien jy die volle toets (teorie en prak) gedoen het, dan doen jy net weer die prakties. Diesulkes wat slegs die teorie gedoen ,moet dan nou met die nuwe rondte hul prakties doen.
Hierdie is 'n klip in die bos. Moenie my kruisig nie. Die ou wat beter kennis en inligting het lig ons in asb. Blykbaar is daar tot in die die gange van die CFR onsekerheid oor die saak.
Groetnis
Beyers
Competencies
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Competencies
Wees verseker dis die enigste sekerheidBeyers wrote: Blykbaar is daar tot in die die gange van die CFR onsekerheid oor die saak.
Dawie
