Sako Vixen

Post Reply
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Sako Vixen

Post by Beretta »

Manne
Die een is vir die Sako manne kan jy n 222rem Sako verander na n 223rem met die aksie op die 222 Sako
Luister en lees graag
Beretta
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Sako Vixen

Post by Sako75 »

Sover ek dit het word die 222 en 223 op dieselfde aksie lengte gebou.  Dit wil se dat .222 na 223 verander kan word dink ek.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Sako Vixen

Post by Beretta »

Sako75
Dankie dit is wat my kop ook se maar n gunsmith se nee jy gaan feeding probleme kry oor weeg dit om 223AI toe te laat verander sal dit die moeite werd wees
Beretta
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Sako Vixen

Post by baboonstalker »

Beretta,

Miskien mis ek iets, maar ek kan nie sien dat 223 AI beter gaan voer as 223 uit 222 aksie nie. Die 222 en 223 is op presies dieselfde aksies gebou.
Ek sal gou vannaand kyk of ek 223 rondtes uit my 222 se aksie kan voer en jou laat weet. Ek het een van elk in Sako.
P
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Sako Vixen

Post by Sako75 »

Ek is nie 'n geweersmit nie en sal nie van die fynere kwessies weet nie.  Ek kan nie dink dat dit 'n probleem is nie MAAR daar kan seker sulke probleme kop uitsteek - maar dis ook seker iets wat 'n geweersmit iets kan doen?  Persoonlik is ek 'n 222 fan (vir geen spesifieke rede) - ek hou maar net van die kaliber.  Maar die 223's, 223 AI, 22-250's, 22-250 AI's het almal meriete in hulle eie reg.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
User avatar
Fanie Maritz
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon Nov 22, 2010 12:05 pm

Re: Sako Vixen

Post by Fanie Maritz »

^-^
Last edited by Fanie Maritz on Thu Jun 17, 2021 7:33 pm, edited 1 time in total.
25-06 Rem Sendero 
222 Sako
6 mm Br
9mm Vektor sp1
44 Mag Taurus
12 Br Beretta A 391 Urika Semi
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Sako Vixen

Post by Francois Marais »

Beretta

Jy kan maar verander na standaard 223, hy werk mooi, geen probleem, ek kan egter nie vouch vir die Ackl nie, reken egter dat die gewone een maklikker sal werk.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Sako Vixen

Post by Beretta »

Rancois Marais
Dankie vir jou antwoord ;)
Beretta
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Sako Vixen

Post by Dawie D »

Beretta

My 223 was n 222 gewees, nog een van daai ou Sako's met die los magesyn.Ek moes toe net die magesyn se voor kant oop sny sodat die punte daar kan uit steek (slegs so 2mm van die punt steek daar uit) en dit werk baie goed.
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Sako Vixen

Post by baboonstalker »

Beretta,

Ek het gou gekyk en die 222 voer die 223 rodtes baie mooi. Ek kan net nie 'n lewendige rondte eject nie en jy sal die ejection port effens moet oopmaak om dit reg te kry. Dit is egter maklik doenbaar.

Jy kan maar sny, hy sal werk.
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Sako Vixen

Post by Beretta »

Manne
Dankie vir die antwoorde word waardeer nou soek ek net iemand wat n reamer het wat ek kan koop 223rem of 223AI
Beretta
Post Reply