-22 Hornet te koop of te ruil

User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: -22 Hornet te koop of te ruil

Post by Dawid »

maar ek dink hy moet bly soos hy van sy ma af gekom het [/quote]

Ek dink jy dink reg. n Lekker scope en n Terminator en dis hy daai.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: -22 Hornet te koop of te ruil

Post by Armand Steenkamp »

Nee wat ek dink jy ge hom n K agter sy naam! Dan loop hy mos oop en toe! Ek het altyd met so n hornet gejag! Die springbok in my avatar is met so n hornet geskiet! Wonderlike snellers en jy gan nie sukkel om hom akuraat te kry nie!

Blackie, jong op die oomblik sukkel en nog met liksense vir my 243 en 308!!Is dam nou al gatvol gewag! Ek jag maar gewoonlik op Lospersplaas.

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: -22 Hornet te koop of te ruil

Post by douw »

Hallo Blackie

Laat weet asb wat jy vir die hornet wil h?. Lyk my die manne gaan omtrent vuisslaan.

Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: -22 Hornet te koop of te ruil

Post by BLOK »

Lyk my ek sal hom maar moet kry aangesien ek die hoogste bod ingesit het ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: -22 Hornet te koop of te ruil

Post by Dawid »

Blok, sit jou vensters in en bly uit hier  :laugh: :laugh:hier kom n groot ding  ;D ;D

Blackie het nou so groot geskrik oor al die manne wat op hom toegesak het hyt skoon verdwyn.  :o
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
Post Reply