Verandring van profile foto.
-
ablm468
Verandring van profile foto.
Ek het nou al 3 keer probeer om my profiel foto te verander, as jy die "upload your own picture" opsie kies en jy selekteer die file wat moet upload dan gebeur daar niks. Help (asseblief)?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Verandring van profile foto.
Oom Hansie, daar is 'n nuwe foto op oom se profiel, een van 'n stoute groepering op 'n swart teiken.
Goed, beter, 6millimeter!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Verandring van profile foto.
Dewie wil ook graag 'n foto laai, maar al wat ons kry is 'n rooi kruisie by sy profiel foto...
Help asb as julle kan..
Cheers
Help asb as julle kan..
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Verandring van profile foto.
Cobus,
Maak seker die foto is kleiner as 100x100 pixels.
As jy sukkel, mail hom vir my. vanniekerk dot eugene at yahoo dot com
Maak seker die foto is kleiner as 100x100 pixels.
As jy sukkel, mail hom vir my. vanniekerk dot eugene at yahoo dot com
Goed, beter, 6millimeter!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Verandring van profile foto.
Thanx Geno
Email gou vir jou
Cheers
Email gou vir jou
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
