Naand aan almal.
Ek beplan om al my DIES te vervang met Redding s?n maar het hulp nodig met watter tipe asb.dit sal die type S match met bushings wees maar ek weet nie of ek die neck size of full length stel moet kry nie.ek weet die neck sizing stel het n body DIE by. Behoort ek die doppe full size doppe te kry as ek die body en die neck sizer saam gebruik?
Verder wil ek asb weet of die match seater DIE en die gewone seater intern dieselfde is.Is daar enige verskil behalwe vir die micrometer verstelling?
REDDING DIES
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: REDDING DIES
JJ
Ek gebruik die Neck sizer dies....jy gaan nie met hulle n dop kan fullsize nie,die body die druk net jou skouers terug, hy raak nerens anders aan die dop nie.....die seaters is dieselle, diematch het net die micrometer op......
Gooi as jy nog iets wil weet..
Mooi loop
Francois

-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: REDDING DIES
Ooom Francois,
Om met die redding S match type neck size die te werk, het ek bushings nodig? Hoe bepaal 'n mens hoeveel bushings ens?
Ek het vir my so stel dies gekoop vir my 243 ackley, kon n?rens iets anders kry nie, lees nou oor die bushings. Kan oom vir my so bietjie meer info daar gee asb?
Groete
Danie
Om met die redding S match type neck size die te werk, het ek bushings nodig? Hoe bepaal 'n mens hoeveel bushings ens?
Ek het vir my so stel dies gekoop vir my 243 ackley, kon n?rens iets anders kry nie, lees nou oor die bushings. Kan oom vir my so bietjie meer info daar gee asb?
Groete
Danie
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: REDDING DIES
Danie
Jy moet n koeel in n dop seat, die dop en koeel wat jy vir jou lading gaan gebruik, nou meet jy die buitekant van jou dope se nek, dit moet in duim wees, bv .270, hierby kan jy nou so .002-.003 aftrek, so die size bushing wat jy wil he is .267. Sou nou voorstel dat jy so drie bushing kry, .265-.267-.269. Partykeer verskil die bushings se mates as jy met gewone caliper meet so met .001. Rule of thumb is jy het so 2-3 duisendstes duim nodig om jou koeel mooi stewig vas te hou.......
Laat weet as jy meer inligting soek......
Mooi loop
Francois
Jy moet n koeel in n dop seat, die dop en koeel wat jy vir jou lading gaan gebruik, nou meet jy die buitekant van jou dope se nek, dit moet in duim wees, bv .270, hierby kan jy nou so .002-.003 aftrek, so die size bushing wat jy wil he is .267. Sou nou voorstel dat jy so drie bushing kry, .265-.267-.269. Partykeer verskil die bushings se mates as jy met gewone caliper meet so met .001. Rule of thumb is jy het so 2-3 duisendstes duim nodig om jou koeel mooi stewig vas te hou.......
Laat weet as jy meer inligting soek......
Mooi loop
Francois
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: REDDING DIES
Dankie oom Francois.
Wat my gevang het was dat handelaar niks genoem het van bushings nie en net die matryse aan my verkoop het, maar dit seker nie 'n groot probleem nie en soos dit vir my lyk sal ek akkurater kan laai op hierdie metode.

Oom Francois
Ek het vir oom n PM gestuur!
Groete
Ek het vir oom n PM gestuur!
Groete
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: REDDING DIES
Oom FM
Kan ek hierdie metode ook gebruik om bushing grootte te bepaal:
Deur skoot te skiet in geweer en dan buitemate van gevuurde dop se nek te meet?