Page 1 of 2
Snipex Bore rejuvinator
Posted: Fri May 29, 2015 3:23 pm
by andre007
Het iemand hierdie produk al gebruik?
http://snipex.com/
Re: Snipex Bore rejuvinator
Posted: Fri May 29, 2015 4:58 pm
by joe rocket
Miskien kan Rieme ons help???
Re: Snipex Bore rejuvinator
Posted: Fri May 29, 2015 5:01 pm
by cassie_calvinia
Increases life span of the barrel up to 10 times
dan sal 'n 308, 100 000 skote kan skiet op 'n loop,
en my 40gr, 22-250, 20 000...
Re: Snipex Bore rejuvinator
Posted: Fri May 29, 2015 5:02 pm
by andre007
joe rocket wrote:Miskien kan Rieme ons help???
Dis vir my n
riem onder die hart dat jy so vinnig geantwoord het

Re: Snipex Bore rejuvinator
Posted: Fri May 29, 2015 5:08 pm
by joe rocket
andre007 wrote:joe rocket wrote:Miskien kan Rieme ons help???
Dis vir my n
riem onder die hart dat jy so vinnig geantwoord het

LMGA
Re: Snipex Bore rejuvinator
Posted: Fri May 29, 2015 5:28 pm
by Fanta300
Ja, en Zuma gaan betaal vir Nkandla

Re: Snipex Bore rejuvinator
Posted: Fri May 29, 2015 6:11 pm
by alecjohnson
As dit te goed klink om waar te wees is dit gewoonlik so, UP TO 10x... Dit beteken dit kan ook geen invloed he op loop leeftyd nie. Die goed moet dan die vlam temperatuur afbring om langer loop lewe te gee om nekverwering te kamp...

Re: Snipex Bore rejuvinator
Posted: Fri May 29, 2015 6:25 pm
by Piet Pille
"inceases groupings by 80%"....
Dooiedonkiehol. Hierdie produk gaan krieger, quickload en berger almal op eenslag uit besigheid sit om maar net 'n paar te noem....
My .303 gaan nou 6mm groepe skiet en my 243- 2mm groepe... ongelooflik.
Nou moet ek nog net daai goed op ander plekke smeer en ek date vir Scarlet Johansen teen einde Julie........
Re: Snipex Bore rejuvinator
Posted: Fri May 29, 2015 11:01 pm
by Boomstomp
Piet Pille wrote:"inceases groupings by 80%"....
Dooiedonkiehol. Hierdie produk gaan krieger, quickload en berger almal op eenslag uit besigheid sit om maar net 'n paar te noem....
My .303 gaan nou 6mm groepe skiet en my 243- 2mm groepe... ongelooflik.
Nou moet ek nog net daai goed op ander plekke smeer en ek date vir Scarlet Johansen teen einde Julie........
nee, nee, jy lees verkeerd! Dit sê "increase" nie "decrease" nie!
So jou groepe gaan groter raak, nie kleiner nie!
Re: Snipex Bore rejuvinator
Posted: Sat May 30, 2015 6:46 am
by Piet Breedt
Nou gaan my gewere kleiner groepe skiet as wat my koeels se dikte is. Ek wonder of hulle dan minder slaankrag gaan he.
Re: Snipex Bore rejuvinator
Posted: Sat May 30, 2015 12:57 pm
by Pappabeer
Dit klink amper soos die pamflet...
Re: Snipex Bore rejuvinator
Posted: Sat May 30, 2015 5:38 pm
by Capt. Yoda
lmga!
Re: Snipex Bore rejuvinator
Posted: Sat May 30, 2015 9:36 pm
by theedge
Ek mal oor 22- ek gaan mos nooit daai geheim deel nie lol
Re: Snipex Bore rejuvinator
Posted: Sat May 30, 2015 10:24 pm
by SakoTrippel2
"Increases killing power of given ammo" Nou kan ek gaan Eland en Kudu jag met my .222

Re: Snipex Bore rejuvinator
Posted: Sat May 30, 2015 11:14 pm
by joe rocket
Hoe sê oom PW kilo alfa kilo

Re: Snipex Bore rejuvinator
Posted: Mon Jun 01, 2015 9:03 am
by Geno
Re: Snipex Bore rejuvinator
Posted: Mon Jun 01, 2015 9:11 am
by dsmerrills
Sounds and looks like a real gimik to me!
Re: Snipex Bore rejuvinator
Posted: Mon Jun 01, 2015 9:18 am
by Eugene
As ek so lees na al die wonder kure, dan dink ek Savage moet sommer so buisie insluit by elke nuwe geweer wat verkoop word.....
Re: Snipex Bore rejuvinator
Posted: Mon Jun 01, 2015 9:23 am
by cassie_calvinia
Eugene wrote:As ek so lees na al die wonder kure, dan dink ek Savage moet sommer so buisie insluit by elke nuwe geweer wat verkoop word.....
sal seker uit stock uit wees
Re: Snipex Bore rejuvinator
Posted: Mon Jun 01, 2015 9:29 am
by Sangoma (IAN)
"Makes new firearm a higher class weapon"
Yippee, nou gan my 308 Win n 338 Lapua wees!! Ek gan sommer twee tubes bestel
Re: Snipex Bore rejuvinator
Posted: Tue Jun 02, 2015 6:50 am
by Apie
Lyk soos gries
Re: Snipex Bore rejuvinator
Posted: Tue Jun 02, 2015 9:32 am
by VdWalt
Op die ander kant van daai pamflet verduidelik hy vir jou wat se wonders leeu bene
en renoster horings vir jou kan doen.
Re: Snipex Bore rejuvinator
Posted: Tue Jun 02, 2015 3:21 pm
by Gawie(13mm)
Daai Russiese Geno, sê sy AK is 'n jaggeweer. Indien hy die ligte op die skietbaan aanskakel sal sy groepe ook duidelik verbeter.
Pot str@nt as jy my vra, maar niemand vat my ernstig op nie.

Re: Snipex Bore rejuvinator
Posted: Wed Jun 03, 2015 4:38 pm
by Boersonderroer
Hel Ek soek sulke kleur doppe soos hy in die AK laai
Re: Snipex Bore rejuvinator
Posted: Thu Jun 04, 2015 7:14 am
by jaracal
Ken iemand wat gese^ het jy kry nie 'n "mechanic" in 'n bottel of buisie nie, seker ook waar van 'n "gunsmith"