Zebras om te jag

Adverteer jagte hier gratis/ Advertise hunts here for free

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1196
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Location: North Ridiing

Zebras om te jag

Post by Rudi Fischer »

Dagse julle.

Ek het 3 Jagters. (Twee het al gejag en een is n leek) wat opsoek is na Zebras of Wildebeeste.

Elkeen wil graag iets skiet vir die vrieskas.

Kan iemand my dalk uithelp ?

So 3 ure van Jhb af.

Dankie

Rudi
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1196
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Location: North Ridiing

Re: Zebras om te jag

Post by Rudi Fischer »

Niemand nie ?
Naweek van die 14-17 (volgende week)
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1111
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Location: Pretoria

Re: Zebras om te jag

Post by Eduard Venter »

Ek is self bietjie vas huidiglik, maar ek stuur vir jou 'n nommer op die privaat kanaal wat jy dalk kan probeer.


Sent from my Nokia C2 using Tapatalk

User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1196
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Location: North Ridiing

Re: Zebras om te jag

Post by Rudi Fischer »

Dankie aan almal wat gehelp het.
Lyk my die manne het reg gekom met BWB, varke en rooibokke vir volgende naweek.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Post Reply

Return to “Jag Geleenthede/Hunting Opportunities”