Maxdex

Moderator: Global Moderator

Post Reply
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Location: Pretoria

Maxdex

Post by Lapua »

Dagsê,

Het enige van julle dalk ondervinding met die Maxdex nagsig / scope attachment. Ek weet daar is baie beter produkte op die mark, maar ek sal dit dalk 2-3 keer per jaar gebruik op kort (50-60 meter) afstande.

Enige insette sal wardeer word.

Groete,
Lapua
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 724
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: Maxdex

Post by Lamtjop »

Maxdex kyk mooi tot op 200m sy beeld naby is eintlik baie goed, maar die setup is nie goed as jy beplan om enigsins te stap met geweer nie. Vir voorsit werk hy beslis.
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Location: Pretoria

Re: Maxdex

Post by Lapua »

Dankie Lamtjop
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 724
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: Maxdex

Post by Lamtjop »

Maxdex werk beter op scopes met minder coatings op die lense teenoor vreeslike duur scope met baie coatings op die lense. Verstelbare paralaks help ook om fokus mooi crisp te kry. Kyk net na clearance tussen scope se oogstuk en slot se handvatsel want die koppelstuk wat saam met Maxdex kom kan teen slot hak as jy oorhaal.
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Location: Pretoria

Re: Maxdex

Post by Lapua »

Ek maak so dankie.
Post Reply

Return to “Equipment reviews/Toerusting oorsig”