Arken Optics

Moderator: Global Moderator

Post Reply
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 298
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Location: Uniondale

Arken Optics

Post by Leon Crous »

Hello manne,
Wie hou die Arken teleskoop reeks aan?
Ek dink daaraan om 'n SH4 aan te skaf.
Enige een wat my in die regte rigting kan stuur?
Net nog iets - Ek weet daar is 'n redelike craze oor die Element scopes. Maar wat sou julle aanbeveel Helix of Arken SH4....
Groete,
Leon.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3379
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder

Re: Arken Optics

Post by Armand Steenkamp »

Loen, ek dink nie daar is al iemand wat al Arken in SA aanhou nie. Hulle het blykbaar ook n vreeslike backlog die amerikaners wag tot n maand tie vir n scope.

Ek het niks ondervinding met die Arken nie maar die Helix is moerse nice. Ek daar is nie nog n scope vir onder 10k in SA wat naby kom nie. Daarop sal ek geld sit..... Ok Ons sangers het jare laas gesing so daars nie geld nie maar ek sal n blik S361 op dit sit
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7115
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Arken Optics

Post by Arnold »

https://engageoptics.co.za/

Anton Prinsloo bring hulle in maar wag nog vir die eerste besending. Ek ken vir Anton en het laasweek vir hom gevra wanneer die scopes nou kom en dit is oppad so dit gaan nog 'n tydjie wees voor hulle hier land.

Ek het einde laasjaar met Anton gesels oor die scopes en sien uit om na hulle te kyk. Die SH4 lyk na goeie kompetisie vir die Vortex Venom and dalk selfs die Strike Eagle.

User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5054
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: Arken Optics

Post by ruaanb »

Soos Arnold daar noem.
anton.308
Full Member
Full Member
Posts: 187
Joined: Sun Apr 03, 2016 7:27 am

Re: Arken Optics

Post by anton.308 »

Anton is n great ou, al moet ek dit self se

Sent from my iPhone using Tapatalk
anton.308
Full Member
Full Member
Posts: 187
Joined: Sun Apr 03, 2016 7:27 am

Re: Arken Optics

Post by anton.308 »

Voorraad het gekom en gegaan, maar ek het n demo as julle wil kyk. Ek is in Stellenbosch.

Die volgende klomp land hopenlik einde Augustus.

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 19032
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Arken Optics

Post by tripodmvr »

Ek sien op Cyclops se Youtube kanaal dat die Arken's nou gaan inkom in die VSA.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 298
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Location: Uniondale

Re: Arken Optics

Post by Leon Crous »

Oom Driepoot hulle is al lankal in VSA. Ek dink net hulle het verwys na die backlog wat nou uitgesort is.
Cheers.
anton.308
Full Member
Full Member
Posts: 187
Joined: Sun Apr 03, 2016 7:27 am

Re: Arken Optics

Post by anton.308 »

Daar sal n besending land volgende week. Ek is die naweek van die 1ste oktober in JHB as daar manne in daai omgewing is wat graag wil loer…

Sent from my iPhone using Tapatalk
Eight
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 392
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Arken Optics

Post by Eight »

Enige iemand wat bietjie eerlike terugvoer of n review kan gee op die sh4? Ek sal graag wil weet hoe sy glas vergelyk met ander scopes en is die ring wat die vergroting verstel so styf soos almal se in die oorsee se reviews?
anton.308
Full Member
Full Member
Posts: 187
Joined: Sun Apr 03, 2016 7:27 am

Re: Arken Optics

Post by anton.308 »

Eight wrote:Enige iemand wat bietjie eerlike terugvoer of n review kan gee op die sh4? Ek sal graag wil weet hoe sy glas vergelyk met ander scopes en is die ring wat die vergroting verstel so styf soos almal se in die oorsee se reviews?
Dagse. Waar is jy gelee? Ek het vir jou een om deur te kyk as jy naby Stellenbosch is.

Anton
0825695242

Sent from my iPhone using Tapatalk
Eight
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 392
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Arken Optics

Post by Eight »

Ek is ongelukkig in Pretoria
pwdejager
Full Member
Full Member
Posts: 122
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Location: Somerset West

Re: Arken Optics

Post by pwdejager »

Eight wrote: Fri Jan 14, 2022 9:56 am Enige iemand wat bietjie eerlike terugvoer of n review kan gee op die sh4? Ek sal graag wil weet hoe sy glas vergelyk met ander scopes en is die ring wat die vergroting verstel so styf soos almal se in die oorsee se reviews?
Ek skiet met een. Baie robust en voel sommer duur. Hou van sy interne turret parte wat staal is, voel soos n R30k scope.

Dis n groot swaar scope, defnitief nie vir jag geweer nie, maar ideaal vir kompetisie geweer.

Glas: beter as enige iets onder R20k (sou se net die Element is soortgelyk)

Reticle: Awesome

Illumination: nie goed nie, gelukkige het ek nie nut daarvoor nie.

Vergroting: Baie styf, ek gebruik n throw lever, maar sou lighter verkies.

Overall: vir die prys dink ek nie kan jy beter kry nie.
Perry de Jager
CZ P07 (EDC)
Remington 870
CZ 455 .22LR
S&W MP2.0 5" (Competition)
Beretta Mod71 .22LR
Remington 700 SPS 20" 308WIN
Sauer S100 Fieldshoot 243
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1543
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Location: Jacobsdal

Re: Arken Optics

Post by Danie01 »

pwdejager wrote:

Ek kyk ook na iets in dieselfde klas.

Die terugvoer op die net vergelyk die vortex strike eagle en athlon midas met hom.

Dis sou lekker wees om almal op een dag te voel en te kyk.

Val hierdie Arken in die R14k prysklas of nader aan R18k? Moet n mens hom met die element titan of die helix vergelyk? Strike eagle of venom?

Is daar weer voorraad?

Groete
Danie
anton.308
Full Member
Full Member
Posts: 187
Joined: Sun Apr 03, 2016 7:27 am

Re: Arken Optics

Post by anton.308 »

Die SH4 G2 Tussen R12.5 vir 4-16 en R15k vir die 6-24. Nuwe EP5 ongeveer R17k

Besending verwag teen einde van maand op SH4. Mid Feb op EP5

Sent from my iPhone using Tapatalk
pwdejager
Full Member
Full Member
Posts: 122
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Location: Somerset West

Re: Arken Optics

Post by pwdejager »

Danie01 wrote: Sun Jan 16, 2022 8:42 pm
pwdejager wrote:
Eight wrote: Fri Jan 14, 2022 9:56 am Enige iemand wat bietjie eerlike terugvoer of n review kan gee op die sh4? Ek sal graag wil weet hoe sy glas vergelyk met ander scopes en is die ring wat die vergroting verstel so styf soos almal se in die oorsee se reviews?
Ek skiet met een. Baie robust en voel sommer duur. Hou van sy interne turret parte wat staal is, voel soos n R30k scope.

Dis n groot swaar scope, defnitief nie vir jag geweer nie, maar ideaal vir kompetisie geweer.

Glas: beter as enige iets onder R20k (sou se net die Element is soortgelyk)

Reticle: Awesome

Illumination: nie goed nie, gelukkige het ek nie nut daarvoor nie.

Vergroting: Baie styf, ek gebruik n throw lever, maar sou lighter verkies.

Overall: vir die prys dink ek nie kan jy beter kry nie.
Ek kyk ook na iets in dieselfde klas.

Die terugvoer op die net vergelyk die vortex strike eagle en athlon midas met hom.

Dis sou lekker wees om almal op een dag te voel en te kyk.

Val hierdie Arken in die R14k prysklas of nader aan R18k? Moet n mens hom met die element titan of die helix vergelyk? Strike eagle of venom?

Is daar weer voorraad?

Groete
Danie
Danie

Hy is volgens my baie beter as die Strike Eagle (nog net 2 keer met SE geskiet) en kan nie eers vergelyk met die Venom nie.

Anton dui pryse in SA aan, hy voer dit in.

Ek kyk defnitief na die EP5 (soos Anton se) vir my 6.5 Creed. Met sy Japanese Glas gaan hy awesome wees!!
Perry de Jager
CZ P07 (EDC)
Remington 870
CZ 455 .22LR
S&W MP2.0 5" (Competition)
Beretta Mod71 .22LR
Remington 700 SPS 20" 308WIN
Sauer S100 Fieldshoot 243
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1543
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Location: Jacobsdal

Re: Arken Optics

Post by Danie01 »

Dankie julle,

Anton ek pm jou sodat ons kan kontak maak, ek stel ook belang.

Groete
anton.308
Full Member
Full Member
Posts: 187
Joined: Sun Apr 03, 2016 7:27 am

Re: Arken Optics

Post by anton.308 »

Danie01 wrote:Dankie julle,

Anton ek pm jou sodat ons kan kontak maak, ek stel ook belang.

Groete
Jys baie welkom om my te kontak.

Anton
0825695242
https://engageoptics.co.za

My voorraad arriveer vandag of more.

Groete

Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply

Return to “Optics/Teleskope”