Rudolph H2 4-16x42mm tekoop - prys verlaag nou R6000

Moderator: Global Moderator

Post Reply
Cbird
Full Member
Full Member
Posts: 157
Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
Location: Jeffreys Baai

Rudolph H2 4-16x42mm tekoop - prys verlaag nou R6000

Post by Cbird »

Hi

Ek verkoop vir een van my vriende sy Rudolph H2 teleskoop. Die teleskoop is splinternuut en nog geseel.

Hy het R9900 betaal en wil graag R7500 vir die teleskoop kry. Die teleskoop is in Somerset Oos maar sal kan reel om met courier te stuur.

WhatsApp my asseblief as julle belangstel op nul64 86nul 7894
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Cbird
Full Member
Full Member
Posts: 157
Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
Location: Jeffreys Baai

Re: Rudolph H2 4-16x42mm tekoop

Post by Cbird »

Prys aangepas na R7000
Cbird
Full Member
Full Member
Posts: 157
Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
Location: Jeffreys Baai

Re: Rudolph H2 4-16x42mm tekoop

Post by Cbird »

Middag

Die man het sy prys laat val tot R6000. Scope is nog geseel in sy boks.

Stuur my 'n boodskap hier of whatsApp my asseblief as julle belangstel my nommer is nul64 86nul 7894
Cbird
Full Member
Full Member
Posts: 157
Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
Location: Jeffreys Baai

Re: Rudolph H2 4-16x42mm tekoop - prys verlaag nou R5000

Post by Cbird »

Die eineaar het laat weet hy sal R5000 aanvaar vir die scope

laat weet asseblief as iemand belang.
Post Reply

Return to “Optics/Teleskope”