Hulp in PE met teleskoop.

Moderator: Global Moderator

Post Reply
Jandre steenkamp
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Sun Apr 16, 2017 5:59 pm
Location: Upington

Hulp in PE met teleskoop.

Post by Jandre steenkamp »

Halo

Ek is opsoek na iemand wat vir my n guns kan gaan doen in PE ek stel belang in teleskoop wat iemand groot asb vir my moet gaan kyk na in PE Walmer omgewing wat te koop is. Ek is van Upington so is bietjie ver vir my. Kan my kontak op 0845641614. Sal baie wardeer as iemand kan help.

Groete
Jandré
User avatar
dennisinpe
Full Member
Full Member
Posts: 153
Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Location: Port Elizabeth

Re: Hulp in PE met teleskoop.

Post by dennisinpe »

Ek kan help Jandre. Kan laatmiddag gaan kyk. Kontak jou op WA.

Sent from my SM-A505F using Tapatalk

Zuku
Full Member
Full Member
Posts: 150
Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm

Re: Hulp in PE met teleskoop.

Post by Zuku »

Kan ook help. Altyd veilige manier om scammers te vermy
Post Reply

Return to “Optics/Teleskope”