.223 Hornady V-max 53gr

Moderator: Global Moderator

Post Reply
JF123
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

.223 Hornady V-max 53gr

Post by JF123 »

Vir die manne met die 1-8" draai .223 gewere.

Het julle al goeie resultate gekry met die 53gr koeëls?

Ek is opsoek na iets wat ek kan laai vir kort afstand. Daar is mense wat sê hulle kry nie goeie resultate met die liglte koeeltjies deur 1-8" draai lope nie.

Ek skiet op die oomblik die 75gr ELD-M. Hulle skiet OK, maar nie briljant nie.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 19632
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: .223 Hornady V-max 53gr

Post by tripodmvr »

Laai die koeëls en ek sal help met die QL berekeninge. Kom ons kyk wat ons kan regkry met hulle. Dryfmiddel wat jy gebruik?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7291
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: .223 Hornady V-max 53gr

Post by Arnold »

JF123 wrote: Sun Sep 18, 2022 1:18 pm Vir die manne met die 1-8" draai .223 gewere.

Het julle al goeie resultate gekry met die 53gr koeëls?

Ek is opsoek na iets wat ek kan laai vir kort afstand. Daar is mense wat sê hulle kry nie goeie resultate met die liglte koeeltjies deur 1-8" draai lope nie.

Ek skiet op die oomblik die 75gr ELD-M. Hulle skiet OK, maar nie briljant nie.
Ek het al baie lekker geskiet met die koeels wat vir my ook nie briljant geskiet het nie maar het jy al die seating diepte ordentlik mee gespeel?
Ek kyk nou self weer na wat om te skiet en die 75gr en 80gr ELDM is hoof op my lys vir die 8 twist roertjie.
Vissie
Full Member
Full Member
Posts: 164
Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm
Location: Gauteng

Re: .223 Hornady V-max 53gr

Post by Vissie »

Ek het al fantastiese groepe gekry in ‘n 1-in-12 griefdraai loop met die koeëltjie. Sy BC is heelwat hoër as die 55gr koeëls wat ons in grootmaat skiet in die vinnige groefdraai lope.

In 18 duim AR15 1-in-8 groefdraai lope kry die manne gemaklik ‘n duim of kleiner geskiet op 100m. Dit sou smart wees as ons hulle op grootmaat kon kry teen ‘n billike prys.

Ek dink dit sal die moeite werd wees om te probeer in ‘n 1-in-8 groefdraai loop slotaksie geweer.
JF123
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: .223 Hornady V-max 53gr

Post by JF123 »

Ek is nog in my navorsing stadium. Ek het nou al menigmaal op die net gelees van mense wat nie goeie resultate kry met kort ligte koeltjies in die 8" draai lope nie. Voor ek my ore uitleen aan elke website, laat ek nou maar eers hier vra voor ek die geld spandeer.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 19632
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: .223 Hornady V-max 53gr

Post by tripodmvr »

Hier is kommentaar vanaf Accurate Shooters Forum. Ek dink dat die ladings nie noodwendig op nodes was nie. Ek sou die koeël laai met so 5mm van die skag wat raak in die nek en dan groepe skiet. Met QL kan mens die nodes soek en kyk watter akkuraatheid jy kan kry.

I went back out yesterday and shot some loads with 24.2gr and 24.5gr of H4895 that were running from 2975-3050 fps that shot less than 1" 5 shot groups @ 200 yards. When I was running them a few hundred fps faster they were opening up to 3"-4" groups @ 200 yards.

So I think I'll just stay with the lighter/slower loads that show some good accuracy potential and call it good.

I know the 1-7 twist rate is best for the 60-80gr bullets but wanted to see if I could use some of these 53gr V-Maxs for a PD trip coming up in June since I have several hundred of them to use if needed.

I'll be starting to test the 75gr A-Max soon and I have a feeling that's where I'll find the true potential of this rifle.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1257
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Location: Laingsburg/Somerset-Wes

Re: .223 Hornady V-max 53gr

Post by Dawie »

Ek skiet 53gr V max +- 3000fps in my AR15 met 18 duim loop en 1-8 twist .... skiet baie mooi
JF123
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: .223 Hornady V-max 53gr

Post by JF123 »

Dankie vir die komentaar. Dan sal ek maar so paar honderd kry. Kan hulle altyd weer verkoop.
Post Reply

Return to “Herlaai/Reloading”