30 06 150gr herlaai met S385?
Moderator: Global Moderator
-
- Newbie
- Posts: 40
- Joined: Fri Apr 10, 2015 7:21 pm
30 06 150gr herlaai met S385?
Midday almal. Sal 385 werk om 150gr punte te herlaai in 3006 en wat Sal die beste slag doppe wees vir die doel ,baie dankie.
-
- Hero Member
- Posts: 924
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
- Location: Pietersburg Limpopo
Re: 30 06 150gr herlaai met S385?
S385 is 'n stadig brandende kruit vir Magnum kalibers. Dit kan miskien werk mer swaar koeels op 30-06 maar ek weet nie van ladings vir 150gr nie.
Hopelik kan iemand met QL vir ons bevestig.
Hopelik kan iemand met QL vir ons bevestig.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06
- tripodmvr
- Administrator
- Posts: 19493
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
- Location: Vereeniging
Re: 30 06 150gr herlaai met S385?
Die dop gaan baie vol raak en spoed is laer as met S365. Ontbranding gaan ook laer wees. Kyk na die berekening wat aangeheg is - dit is by 'n node vir 'n 24 duim loop.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
- Newbie
- Posts: 40
- Joined: Fri Apr 10, 2015 7:21 pm
Re: 30 06 150gr herlaai met S385?
Naand almal ...Baie dankie Maruis vir inligting .