Somchem

Moderator: Global Moderator

Post Reply
470rigby
Hero Member
Hero Member
Posts: 561
Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am

Somchem

Post by 470rigby »

Het iemand al van die "nuwe" Somchem dryfmiddels gebruik, indien wel wat is julle kommentaar?
Ek is half vies vir hulle
HeinM
Full Member
Full Member
Posts: 158
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Location: Tulbagh

Re: Somchem

Post by HeinM »

470rigby wrote: Mon Oct 18, 2021 6:10 pm Het iemand al van die "nuwe" Somchem dryfmiddels gebruik, indien wel wat is julle kommentaar?
Ek is half vies vir hulle
Ek laai met die "nuwe" S341 vir my 308 en 8x60 Mauser. Baie akkuraat. Geen probleme nie.

Groetnis!
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1108
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Location: Lichtenburg

Re: Somchem

Post by Riaan Kriel »

Die nuwe batch S335 is effens warmer as die vorige klomp (voor hulle big-bang).. Het my lading op die 308 afwaarts aangepas met 0.4gr en op die 6mm Dasher met 0.3gr afwaarts aangepas en spoed was weer reg en groepering soos waaraan ek gewoond was op die betrokke gewere.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4532
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Location: Wes-Tvl Christiana

Re: Somchem

Post by James Wilson »

waar kry julle die S335?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1108
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Location: Lichtenburg

Re: Somchem

Post by Riaan Kriel »

James Wilson wrote: Tue Oct 19, 2021 10:37 am waar kry julle die S335?
Dit was so ruk lank gedurende julie/augustus beskikbaar by meeste handelaars, maar soos verwag het dit taamlik vinnig uitverkoop
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1056
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Location: Germiston

Re: Somchem

Post by RUPERT »

Sou die S365 nie nou binnekort op die rakke gewees het nie?
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2041
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Location: Nelspruit; Mpumalanga

Re: Somchem

Post by Johan Nel »

RUPERT wrote: Wed Oct 20, 2021 9:48 am Sou die S365 nie nou binnekort op die rakke gewees het nie?
Volgens gerugte verpak hulle nou, maar moenie pyl trek op enige massas wat beskibaar gaan wees nie. Volgens my bron is dit maar 'n klein batch.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
toxicsox
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 85
Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Location: Pretoria East
Contact:

Re: Somchem

Post by toxicsox »

Riaan Kriel wrote: Tue Oct 19, 2021 8:05 am Die nuwe batch S335 is effens warmer as die vorige klomp (voor hulle big-bang).. Het my lading op die 308 afwaarts aangepas met 0.4gr en op die 6mm Dasher met 0.3gr afwaarts aangepas en spoed was weer reg en groepering soos waaraan ek gewoond was op die betrokke gewere.
Kyk ek weet *&(%#$FGR van reloading af maar is daar 'n verskil in die deviation van die nuwe Somchem invergelyking met die ou Somchem - MAW is Deviation X in 2018 dieselfde as Deviation X in die nuwe blikke? Of dalk moet iemand my deviation verduidelik :-)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 18918
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Somchem

Post by tripodmvr »

"Deviate" beteken om af te wyk van die norm. Die probleem met Somchem is dat daar geen norm is waarvolgens mens kan werk nie. Deur die jare was S335 nie die sondebok nie en verskille was nie uitspattig nie. Met S365 is die variasie in brandtempo egter uiters wisselvallig.

My metode met die verskillende lotte is om 'n middelmatige lading te skiet en dan die inligting na QL te vat om te sien waar en hoe om te verstel. Die afwykingspersentasie wat op die blikke getoon word mag dalk soms naby aan die waarheid wees. Gebruik die dryfmiddels, maar katvoet loop is die wagwoord.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Sean3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 441
Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Location: Brackenfell, Western Cape.

Re: Somchem

Post by Sean3006 »

I doubt S365 will be available this year...
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
User avatar
Sean3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 441
Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Location: Brackenfell, Western Cape.

Re: Somchem

Post by Sean3006 »

I doubt S365 will be available this year...
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 18918
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Somchem

Post by tripodmvr »

Your double post sounds like an ominous echo emphasizing the poor record that Somchem has when it comes to promises.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Vergo10
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 87
Joined: Mon Jul 14, 2014 3:20 pm
Location: Western Cape, Kraaifontein

Re: Somchem

Post by Vergo10 »

Vir die wat belangstel, het sopas die e-pos gekry. Voorraad sal seker al uitverkoop wees teen die tyd wanneer ek by die winkel instap.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Howa .308 Std 22", Howa .243 Bull 24", CZ 455 Evo Varmint 20.5", 300WSM Mod70 Supergrade

I was trying to daydream, but my mind kept wandering!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 18918
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Somchem

Post by tripodmvr »

Geen wonder julle waai weg nie en ons het winterkoue hierbo.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Vergo10
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 87
Joined: Mon Jul 14, 2014 3:20 pm
Location: Western Cape, Kraaifontein

Re: Somchem

Post by Vergo10 »

Vergo10 wrote: Thu Nov 25, 2021 1:11 pm Vir die wat belangstel, het sopas die e-pos gekry. Voorraad sal seker al uitverkoop wees teen die tyd wanneer ek by die winkel instap.
so 3minute gelede 'n opvolg epos gekry...:sold out"
:laugh:
Oom Driepoot..die storms van die Suid Kaap maak so.
Howa .308 Std 22", Howa .243 Bull 24", CZ 455 Evo Varmint 20.5", 300WSM Mod70 Supergrade

I was trying to daydream, but my mind kept wandering!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 18918
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Somchem

Post by tripodmvr »

Daar was te min om die rondtes te doen. Ons plaaslike geweerwinkel het tokkel gekry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Sean3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 441
Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Location: Brackenfell, Western Cape.

Re: Somchem

Post by Sean3006 »

It was a hoax.
Should have been placed 1 April.
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
Maroelas
Full Member
Full Member
Posts: 224
Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Location: Centurion

Re: Somchem

Post by Maroelas »

tripodmvr wrote: Thu Nov 25, 2021 3:29 pm Daar was te min om die rondtes te doen. Ons plaaslike geweerwinkel het tokkel gekry.
Was daardie nie dalk net vir die twee winkels in die kaap op die advertensie nie?
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5030
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: Somchem

Post by ruaanb »

Daar is wel n nuwe lot uit gebring maar hoeveelheid is min.
Post Reply

Return to “Herlaai/Reloading”