vihtavuori tekort

Post Reply
Conna Howa
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm

vihtavuori tekort

Post by Conna Howa »

Goeie Naand Almal

Weet iemand dalk hoekom daar so 'n groot tekort is aan vihtavuori en wanneer ons dalk kan verwag om weer van hulle op die rakke te sien?

By voorbaat dankie
tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 18469
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: vihtavuori tekort

Post by tripodmvr »

Conna, waar is jou staanplek. Sekere van die groter winkels toon nog voorraad.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Johan L
Full Member
Full Member
Posts: 148
Joined: Fri Apr 12, 2013 12:47 pm

Re: vihtavuori tekort

Post by Johan L »

Conna,

die invoerders verwag vooraad vroeg in Mei. Dit behoort binnekort op die rakke te wees. Dalk middel van die maand as alles goed verloop. Ek het toevallig so 2 weke gelede met die invoerders gepraat.
JOHAN
________________

Gordonsbaai

300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/.22 Brnu/9mm Glock/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Sabatti 9.3x62/Tikka 243win/Win 375 H&H/Browning.22LR
User avatar
Smith223
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 258
Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm

Re: vihtavuori tekort

Post by Smith223 »

Johan L wrote: Mon May 03, 2021 8:38 am Conna,

die invoerders verwag vooraad vroeg in Mei. Dit behoort binnekort op die rakke te wees. Dalk middel van die maand as alles goed verloop. Ek het toevallig so 2 weke gelede met die invoerders gepraat.
Ek het ook gehoor middel Mei sal dit hier wees, al die winkels waarmee ek gepraat het, het groot back-orders in. Ek hoop almal kan gehelp word. Niemand kon my enige aanduiding van die nuwe prys gee nie.
Howa 223 - Leupold Vx2
BRNO 243
Howa 6.5 CR - Vortex PST Gen II 5-25 FFP
User avatar
Johan L
Full Member
Full Member
Posts: 148
Joined: Fri Apr 12, 2013 12:47 pm

Re: vihtavuori tekort

Post by Johan L »

Maak maar gereed vir n redelike prys aanpassing. Daar is glo alternatiewe reelings gemaak om die goed tot hier te kry aangesien Turkish Airways dit nie meer wou of kon uit vlieg nie. Dit kom nou via Duitsland na ons. Dit gaan beslis n impak op pryse vir ons inhou. Eina!
JOHAN
________________

Gordonsbaai

300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/.22 Brnu/9mm Glock/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Sabatti 9.3x62/Tikka 243win/Win 375 H&H/Browning.22LR
Kolhasie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 296
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm

Re: vihtavuori tekort

Post by Kolhasie »

hier by ons is van die plekke al klaar oor die R1000 n blik N550
User avatar
Gideon S
Full Member
Full Member
Posts: 154
Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm

Re: vihtavuori tekort

Post by Gideon S »

Ek kan help met genoeg N560 van dieselfde batch indien iemand tekort het.
Gideon (Bfn)
WA 082,33,55,797
Post Reply