.410 Haelgeweer herlaai met .303 doppe

Moderator: Global Moderator

User avatar
Killzone
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Location: Mpumalanga

Re: .410 Haelgeweer herlaai met .303 doppe

Post by Killzone »

Ok, een winkel het my terug geskakel en genoem dat hulle 6mm Kurk het. So hoeveel sal ek nodig hê as ek 12 grein kruit laai met 12 gram hael? Enige idee wat ek die felt mee kan vervang?
Post Reply

Return to “Shotguns/Haelgewere”