HS produkt h11

Moderator: Global Moderator

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7260
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: HS produkt h11

Post by Arnold »

Silwer wrote:Arnold, ek weet nie of hulle voorraad het nie, maar as ek reg onthou is Spartan arms die agent. Hulle behoort dalk te hê of sal kan sê waar jy kan kry.

Sent from my SM-A015F using Tapatalk
Ek het al vir hulle gevra maar hulle het nie voorraad nie. Dit is ook dalk n teken dat ek eerder nog n bietjie moet wag :)

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Vissie
Full Member
Full Member
Posts: 160
Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm
Location: Gauteng

Re: HS produkt h11

Post by Vissie »

As Spartan nie het nie, sou ek volgende by Dave Sheer Johannesburg probeer.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 2924
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Location: Port Elizabeth

Re: HS produkt h11

Post by LUAN »

Brothers Arms het hom ook adverteer n tydjie gelede
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7260
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: HS produkt h11

Post by Arnold »

Ek vra of julle weet waar daar voorraad is, nie wie al in die verlede hierdie pistole aangehou het nie ;)
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7260
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: HS produkt h11

Post by Arnold »

Camdix het as iemand soek ;)
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7260
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: HS produkt h11

Post by Arnold »

Nou wag ek net vir die posman om die holster vir die HS11 te bring ;D
Image
User avatar
wynis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am

Re: HS produkt h11

Post by wynis »

Arnold wrote:Nou wag ek net vir die posman om die holster vir die HS11 te bring ;D
Image
Oulike familie met die jong skoonseun ook nou in die foto! Geluk


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7260
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: HS produkt h11

Post by Arnold »

Holster is van Kydex Kreations, sal hom bietjie moet dra om te sien wat moet verander want daar is altyd iets wat kan verander om dit gemakliker te maak ;D

Image
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2270
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE

Re: HS produkt h11

Post by Swede »

Gewoonlik is die pens n goeie plek om te begin

Sent from my SM-N970F using Tapatalk

And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7260
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: HS produkt h11

Post by Arnold »

Swede wrote: Mon Jun 20, 2022 1:27 pm Gewoonlik is die pens n goeie plek om te beginImage
Dit is in die beplanning :laugh:
User avatar
Jaco vdW
Hero Member
Hero Member
Posts: 534
Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Location: Somerset West

Re: HS produkt h11

Post by Jaco vdW »

Arnold wrote: Image
Dis n baie netjiese holster Arnold!
Waarvoor is die “hefboom” aan die linkerkant van die holster (onder die pistool se greep)?


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 12984
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: HS produkt h11

Post by Geno »

Jaco vdW wrote: Mon Jun 20, 2022 3:46 pm

Dis n baie netjiese holster Arnold!
Waarvoor is die “hefboom” aan die linkerkant van die holster (onder die pistool se greep)?


Sent from my iPhone using Tapatalk
https://youtu.be/8T8A_smPpvA


Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Jaco vdW
Hero Member
Hero Member
Posts: 534
Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Location: Somerset West

Re: HS produkt h11

Post by Jaco vdW »

Dankie Geno, daar leer ek vannaand iets!
Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk
Konrad
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Sun Dec 15, 2013 4:06 pm
Location: Pretoria

Re: HS produkt h11

Post by Konrad »

Middag

Ek kan ook sommer bietjie terugvoer gee oor my H11. Ek dra hom nou vir net bietjie meer as n jaar en dra hom elke dag. Ek het nooit gedink dit sal so gemaklik dra nie. Ek het myne by Brother Arms gekoop. Die recoil is regtig min en ek skiet die 147Gr punte. Die wapen is ook baie akkuraat. Ek het vir my n Olight Mini Bldr opgesit wat ek saam met hom dra. Het vir my n custom IW holster laat maak deur Hindernis.
Groete.
LouisR
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Location: Pretoria

Re: HS produkt h11

Post by LouisR »

Dankie vir die terugvoer Konrad, lyk dis 'n wapen wat maar moeilik is om te kry buiten by die groot winkel. Konrad het jy ander pistole gedra voor die HS en hoe vergelyk hulle? Arnold hoe vergelyk jy dit met jou ander wapens? In jul opinie goeie koop, sien dis defnitief nie 'goedkoop' opsie tans teenoor Cz's, Glocks en ander nie. Sou julle selfde roete gegaan het? Is ek reg deur te verstaan dat die groot winkel die regte het op Springfield Hellcat en HS weergawe nie meer beskikbaar is nie?
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7260
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: HS produkt h11

Post by Arnold »

Ek dink Spartan Arms bring die HS11 in en S&O het dalk die Springfield aangesien hulle ander Springfield produkte ook het.

Ek het die pistooltjie nog min gedra maar hy dra definitief makliker as bv. my G19. Omdat hy kleiner is voel dit wel vir my of hy moeiliker "draw" en dit iets is wat mens kan verbeter met holster setup en oefening.

Die pistooltjie is nie goedkoop nie maar het sy plek. Ek weet nie of hy my G19 sal vervang nie maar met tyd en soos ek vertroue opbou met die gebruik van die wapen kan hy dalk.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7260
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: HS produkt h11

Post by Arnold »

Spartan arms het die optic ready HS11 vir R11900. Safari verkoop die Springfield Hellcat wat natuurlik dieselfde pistool is.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

LouisR
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Location: Pretoria

Re: HS produkt h11

Post by LouisR »

Dankie Arnold, lyk Pta Arms het ook dalk, sal bietjie gaan inloer
Post Reply

Return to “Handwapen/Handgun”