Stadige reaksie van Jaracal site

Rapporteer enige foute of aanbevelings hier/Report any problems or suggestions here

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1761
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Location: Philippolis

Stadige reaksie van Jaracal site

Post by jaracal »

Ons het die laaste paar dae baie traffic van "crawlers" gekry wat die forum baie stadig gemaak het. Ek kon uiteindelik die IP addresse opspoor en block. Lyk darem of die forum nou weer sy gewone spoed of vinniger loop.
Indien julle sulke probleme ondervind laat weet my op WhatsApp 0824944060 - Heinrich
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2458
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Location: Otavi, Namibia

Re: Stadige reaksie van Jaracal site

Post by Flip Nel »

Baie dankie vir al die moeite
User avatar
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 610
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Location: Pretoria Oos

Re: Stadige reaksie van Jaracal site

Post by Joe13 »

Mense ek sukkel self met die, ek glo nie dit is my konneksie nie.

Tapatalk wil glad nie laai nie. Die site op rekenaars vat sy tyd om te laai.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Location: Potchefstroom

Re: Stadige reaksie van Jaracal site

Post by Mellies »

Joe13 wrote: Tue Jul 06, 2021 3:11 pm Mense ek sukkel self met die, ek glo nie dit is my konneksie nie.

Tapatalk wil glad nie laai nie. Die site op rekenaars vat sy tyd om te laai.
+1

Terselfdetyd laai ander sites blitsvinnig aan my kant.

Ander ding is ek moet omtrent elke tweede dag in log wat nooit so was nie.

Ek noem dit net so terloops.

Dankie.

Met n vleisie...
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 1914
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Location: Welgelegen

Re: Stadige reaksie van Jaracal site

Post by JohanvB »

Ook so.. Steeds vrek stadig
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1761
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Location: Philippolis

Re: Stadige reaksie van Jaracal site

Post by jaracal »

Dankie vir die laat weet, stuur asb vir my 'n whatsapp of telegram message as julle dit ondervind. Ek is nie altyd op Jaracal om die posts te sien nie.
Het dit probeer fix, laat weet hoe dit gaan. o824944o6o
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Location: Potchefstroom

Re: Stadige reaksie van Jaracal site

Post by Mellies »

jaracal wrote: Fri Jul 09, 2021 8:45 am Dankie vir die laat weet, stuur asb vir my 'n whatsapp of telegram message as julle dit ondervind. Ek is nie altyd op Jaracal om die posts te sien nie.
Het dit probeer fix, laat weet hoe dit gaan. o824944o6o
Groete
Dankie.

Met `n vleisie...
Post Reply

Return to “Site News/Forum Nuus”