
Sent from my Nokia C2 using Tapatalk
Moderator: Global Moderator
Ja dit was nie n beplande jag nie, toe ek opstaan dink twee jaar terug op my verjaarsdag toe bederf my vrou my met die groot geskenk. In die bosveld en wa kry ek die oudjie……in n oop land en naaste wat ek kon kom was 110m. Moet se die voorste wit bead het byna 1/2 van bok toe gemaak. Toe die 416 blaf toe val hy net da neerEduard Venter wrote: ↑Thu Jul 21, 2022 5:36 pm Mooi bees daai Kobus. Daai ding hol lekker baie so oopvisiere is nogal merkwaardig op hom!
Sent from my SM-G973F using Tapatalk