Koue front

Post Reply
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 750
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Koue front

Post by naas222 »

Ek het bietjie die naweek op Harrismith gaan roep. Vrydag aand koud reenerig en n goor wind besluit toe maar die bed is n beter opsie.
Saterdag begin so by 20:00 roep.
Staanplek 1 wat naby n pan en bloukraan voels maak n moewiese lawaai as lig oor hul draai.. pak op en skuif so 800m
Ek dog staanplek is mooi. sit uit en roep..
Hasie horten so 2 keer.. vang n oog en spandeer te veel tyd om hom te volg. toe ek op roeper weer lig sit ta vir roeper en kyk en laat waai... daar was dooie grond wat hy gebruik het.. basiese les.. staanplek..
wag n ruk en speel Rooi aleen.. sal 2 my op 60m antwoord in daai dooie grond.. volg standaard roep en na n halfuur weer rooihond.. ant op selfde plek..
drywer probeer nader ry maar hulle is weg.
staanplek 2.. verskamp met n spruit en mielies aan een kant.. kies toe staanplek beter..
ore 1 en rooihond n stel ingebrin met spoed.. kon altwee kry.. teef so 2 jaar reun baie ouer. skote tussen 50 en 80m
staanplek 3.. ore 1 was nog nie klaar nie toe val die reun op 40m... hys papnat van die dou..
en daar begin my moeilikheid..
roeper wil nie met remote praat nie.. fluitjie toe maar en sien hier kom nog een.. maar slim hy werk my wind op 300/400 m en soos hy omdraai laat weet hy al die maaitjies hier moeilikheid..
ry en tel die reun op.. daar wil bakkie nie start nie.. los koneksie op batery..
na n gepush start en batery onder stoel probeer jump start toe maar buurman wakker bel..
ek verf my bakkie groen.. op foto kan mens sien die dou was so erg dit het naderand begin afloop.. amper terug na wit..
maar dit bly lekkerImage

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 519
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Koue front

Post by pieter h »

Mooi Naas ja dooie grond kan mens nogal rond neuk.

Sent from my LM-G910 using Tapatalk

Post Reply