Jakkals gedrag

Moderator: Global Moderator

Post Reply
Thunderhead
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 405
Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Location: Louis Trichardt Limpopo

Jakkals gedrag

Post by Thunderhead »

Goeie more die bosveld het my nou die dag weer iets interessant gewys.Ons het vroeg oggend op n groot rooibok ooi afgekom wat deur n span jakkalse gevang is. Ons sleep to die ooi na n oopte naby en kom toe na donker terug. Daar was n storm aan die broei en wind het baie gedraai. Ons sit roeper aan en vinning kom n groot jakkals in maar reuk ons en vat die pad. Ek kon duidelik hoor hoe hy/sy ander waarsku. Na n uur het ons drie jong jakkals geskiet. Dit begin reen en ons pak haastig op. Volgende oggend gaan ons terug en kry sleep merke waar twee groot jakkalse een van die dooies sleep in die rigting waar die groot jakkals die vorige aand geroep het. Ons het die sleep spore vir 500m gevolg waar ons die dooie een in baie digte bos kry. Ek neem aan dit was seker die jong een se ouers wat hom probeer terug den toe vat. Wat dink julle?
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 829
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Location: Krugersdorp gauteng

Re: Jakkals gedrag

Post by toelie »

Nee wat, nog nie gehoor of gesien dat een jak n ander een waarsku nie. Wel baie al gesien op n stand as daar ander geskiet is as die ander jakkies in kom begin vul vreet aan die dooie een.

Glo die gesleepery is om hom later te tand.
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.223 Rem Tikka Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Varmint Howa
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.12 Boor H&R
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4410
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Location: Calvinia

Re: Jakkals gedrag

Post by cassie_calvinia »

jakkals waarsku verseker mekaar.
teef roep kleintjies dat hul binne hul spore omdraai.
al meer as eenkeer gesien hoe 'n ouer skelm jakkals, 'n jonger reen of teef weg roep van bakkie.
die sleep weet ek nie.
kon dalk maar gespeel het met 'n dooie ding. weet nie
HOU HOM DAAI DIKTE
Post Reply

Return to “Algemeen/General”