Opsoek: Jag geleentheid in die wes kaap vir 2021 se seisoen

Post Reply
etbal
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Thu Mar 23, 2017 9:49 am

Opsoek: Jag geleentheid in die wes kaap vir 2021 se seisoen

Post by etbal »

Ek is opsoek na 'n jag geleentheid vir my en my vriende en familie die jaar. Ons is nie partykie tipe mense nie en is redelik ernstig om ons jaarlikse kwota wildsvleis reg te kry.

Biltonge, Boude, Droewors ens.

Ons is opsoek na Springbok, Blesbok, Koedoe, Gemsbok of Blouwildebeeste.

Sal graag wil hoor as iemand weet van 'n geleentheid vir 'n langnaweek.

Groete
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 4898
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Opsoek: Jag geleentheid in die wes kaap vir 2021 se seisoen

Post by ruaanb »

Ek kan RoyalKaroo.co.za met n geruste hart aanbeveel.
Post Reply