Plat koeel

Moderator: Global Moderator

Post Reply
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 742
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Location: Pietersburg Limpopo

Plat koeel

Post by J le Roux »

Goeie dag almal

Hierdie is tweede handse informasie, ek rapporteer sover ek die informasie onthou. My jagvriend het die volgende oorgekom.
20210607_162348_compress65.jpg
20210607_162346_compress16.jpg
20210607_162328_compress95.jpg


Federal Fusion 175gn, 7x57 2380ps uit 'n Koedoebul frontale skoot. Koedoe het so 30-40m gemaak. Plat koeel uit regter lies.

Dit lyk vir my na 'n tuimelkoeel, maar op papier skiet als reg. Hy noem egter wel dat daar takkies voor die bok was.

Het julle al so iets gesien? Dink julle ook tuimel koeeel en dat dit die takke kon wees?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 4295
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Location: Pretoria

Re: Plat koeel

Post by Frederik »

Ja takke en hoe ver was die koedoe vir die skoot?
User avatar
tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 18529
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Plat koeel

Post by tripodmvr »

Hoe groot was die bloedswam waar die koeël in is? Ek het met my 7x64 gevind dat die koeël wat getuimel het, bykans die hele sy van 'n kudukoei bloedswam gemaak het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 742
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Location: Pietersburg Limpopo

Re: Plat koeel

Post by J le Roux »

Bok was op 50m, en takke reg by die bok. Bloedskade/swam was minimaal.

Ek het ook die eerste plasing se informasie hersien.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06
dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 787
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Re: Plat koeel

Post by dehacked »

Ek het nou die dag 'n hartbees geskiet. Geen takke in pad. Gaatjies perfek in teiken met mooi klein groepe. Koeël deur albei blaaie, net net in vel gesit. Geen abnormale ingang wond maar ek was nie by met slag nie. Sierra 140 gameking bthp .270 2700fps. ImageImage

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
Post Reply

Return to “Geweer Jag/Rifle Hunting”