9mm herlaai vraag

Moderator: Global Moderator

Post Reply
Kaalvoetthysie
Full Member
Full Member
Posts: 187
Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm

9mm herlaai vraag

Post by Kaalvoetthysie »

Hallo manne,

Ek wil begin laai vir my 9mm. Het n stel RCBS matryse gekoop.

Ek moet nou besluit tussen koper mantel punte of “powder coated” punte.

Ek sien op die Lee matryse moet n mens ‘n powder through matrys koop om die doppe te expand. Is dit nodig met die RCBS matryse ook of sal hulle expander matrys die doppe genoeg uit rek vir die powder coated punte?

Groete
Thysie


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Location: Stella

Re: 9mm herlaai vraag

Post by Ds J »

Met koperkoeëls is dit nie nodig om die doppe uit te klok nie.

Met sagter materiaal soos die PC- en gewone loodkoeëls is dit nodig.

Jou RCBS-matryse behoort die werk te doen. Watter RCBS-stel het jy?
Kaalvoetthysie
Full Member
Full Member
Posts: 187
Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm

Re: 9mm herlaai vraag

Post by Kaalvoetthysie »

Dis die 3 die taper crimp set


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Location: Stella

Re: 9mm herlaai vraag

Post by Ds J »

Ek gebruik so een vir 38/357 vir 30 jaar. Hulle werk goed. My 9mm stel is Lee. Die twee stelle werk nie dieselfde nie.

Sommige skuts verkies n rolkrimp vir 9mm, dan kan jy n ekstra matrys daarvoor bykoop. Tot nou toe is ek baie gelukkig met my stelle. My enigste foute was die aap agter die masjien ;)

Die RCBS stel gebruik een matrys om te "resize", die volgende een om die slagdop uit te pers die bek oop te druk, en die laaste een om die koeël te set en te krimp.

As jy koperkoeëls wil gebruik en nie wil "flare" nie sal jy die tweede matrys net fyn moet opstel.
Kaalvoetthysie
Full Member
Full Member
Posts: 187
Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm

Re: 9mm herlaai vraag

Post by Kaalvoetthysie »

Baie dankie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Hout
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Mon Oct 19, 2020 2:34 pm

Re: 9mm herlaai vraag

Post by Hout »

As die "sizing die" nie "carbide" is nie sal jy die doppies moet "lube" voor jy hulle "size".
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Location: Stella

Re: 9mm herlaai vraag

Post by Ds J »

Hout wrote: Wed Aug 04, 2021 9:34 am As die "sizing die" nie "carbide" is nie sal jy die doppies moet "lube" voor jy hulle "size".
Lube maak altyd die werk makliker, en verhoed dat jou doppe krap.
User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 10674
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: 9mm herlaai vraag

Post by Capt. Oblivious »

Ds J wrote: Wed Aug 04, 2021 11:48 am
Hout wrote: Wed Aug 04, 2021 9:34 am As die "sizing die" nie "carbide" is nie sal jy die doppies moet "lube" voor jy hulle "size".
Lube maak altyd die werk makliker
Kalem DS J, hier is kinders wat ook hier lees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Kaalvoetthysie
Full Member
Full Member
Posts: 187
Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm

Re: 9mm herlaai vraag

Post by Kaalvoetthysie »

Lekker lag ek nou…

Dankie manne, waardeer die advies


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply

Return to “HandWapen/Handgun”